Boshuis Kranspoort

  • Home
  • Boshuis Kranspoort
Call Contact the hotel

Boshuis Kranspoort Selfcatering holiday accommodation

Boshuis het nog 'n paar plekke oop vir November en Desember. 20-29 November30-6 Desember14-20 DesemberBespreek vroegtydi...
10/11/2026

Boshuis het nog 'n paar plekke oop vir November en Desember.

20-29 November
30-6 Desember
14-20 Desember

Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom

Luanka +27824352631 (whatsapp)

Nog 'n gelukkige gas.....Ons terugvoer van gaste spreek vir hulself.....
06/11/2026

Nog 'n gelukkige gas.....
Ons terugvoer van gaste spreek vir hulself.....

Ons mooi nuwe ingang lyk stunning
04/11/2026

Ons mooi nuwe ingang lyk stunning

☀️🌿 SOMER IS HIER – TYD VIR ’N BOSVELD-WEGEBREEK! 🌿☀️🌞 Die dae word warmer, die son skyn helderder en die natuur roep! K...
04/11/2026

☀️🌿 SOMER IS HIER – TYD VIR ’N BOSVELD-WEGEBREEK! 🌿☀️
🌞 Die dae word warmer, die son skyn helderder en die natuur roep! Kom geniet die somer in die pragtige Kranspoort en ontsnap vir ’n rukkie weg van die gejaag van die alledaagse lewe.
🏡 Bespreek vandag jou somervakansie by Kranspoort en kom ontspan in die natuur, met vrylopende wild.
🌴 Ons selfsorg-eenheid bied:
🏊‍♀️ Swembad om lekker af te koel
🔥 Braaigeriewe vir gesellige someraande
📶 WiFi by eenheid
🌳 ’n Rustige bosveld-omgewing
🦌 Wildspesies wat vrylik tussen die eenhede beweeg
📍 Ons ligging:
In die pragtige Loskopvallei, slegs 5 km vanaf Loskopdam, tussen Middelburg en Groblersdal.
🚗 Ongeveer 180 km vanaf Pretoria en Kempton Park.
🛏️ Boshui slaap 8mense maksimum kinders ingesluit.
🌿 Daar is sommer baie om te doen!
⛳ Gholf
🥏 Diskgholf
🎣 Visvang
🚶‍♀️ Stap- en fietsroetes
🚙 4x4-roetes
🦓 Wildritte kan gereël word teen 'n fooi

☀️ Moenie die somer laat verbygaan sonder ’n lekker bosveld-wegbreek nie!
📞 Vir navrae en besprekings, WhatsApp gerus:
Luanka – +2782 435 2631

🌳 Kom rus. Kom herlaai. Kom geniet die bosveld!

**Kranspoort – waar ontspanning, vrede en onvergeetlike herinneringe wag.**Foto' van die week!!!📷 Captured By:*Valmay va...
16/10/2026

**Kranspoort – waar ontspanning, vrede en onvergeetlike herinneringe wag.**

Foto' van die week!!!

📷 Captured By:
*Valmay van Wyk
*Piet Groenewald
*Hannelie Harrington
📍 Kranspoort Vakansiedorp

13/10/2026

# fotografy

Sonsondergang in ons mooie Kranspoort, maak jou siel rustig....
01/10/2026

Sonsondergang in ons mooie Kranspoort, maak jou siel rustig....

**Kranspoort – waar ontspanning, vrede en onvergeetlike herinneringe wag.**Foto' van die week!!!📷 Captured By:*Valmay va...
28/09/2026

**Kranspoort – waar ontspanning, vrede en onvergeetlike herinneringe wag.**

Foto' van die week!!!

📷 Captured By:
*Valmay van Wyk
*Johan van Zyl
*Hannelie Harrington
📍 Kranspoort Vakansiedorp

07/09/2026

Address

Kranspoort Vakansiedorp
Durban
1080

Telephone

+27824352631

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boshuis Kranspoort posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Hotel

Send a message to Boshuis Kranspoort:

Shortcuts

  • Want your hotel to be the top-listed hotel?

Share

Nearby hotels