17/07/2024
🐘 🐘 DOEN NOU NAVRAAG EN TREK VOORDEEL UIT ONS SPESIALE AANBIEDING VIR JULIE EN AUGUSTUS 2024 – NAWEKE UITGESLUIT EN BETAAL SLEGS R800 PER NAG – MINIMUM 3 NAGTE – BESPREEK NOU!! (SLEGS DIREKTE BESPREKINGS) 🐘 🐘
Elephant House – Slaap 8 (Maksimum, kinders ingesluit)
Beskikbaarheid:
28 – 31 Julie 2024
1 – 4; 12 – 22; 26 – 28 Augustus 2024
4 – 19 September 2024
4 – 7; 11 – 31 Oktober 2024
1 – 30 November 2024
1 – 14 Desember 2024
Vanaf 2 Januarie 2025
ELEPHANT HOUSE is ’n selfsorg huis wat in Marloth Park geleë is, jou "Home away from Home", ± 20 minute (1.5km) se stap na die rivier.
ELEPHANT HOUSE is tenvolle toegerus en enige natuur liefhebber se hawe met ‘n oorvloed van wild- en voël lewe. Marloth Park is op die oewers van die Krokodilriver wat grens aan die Kruger Nasionale Park, waar jy ‘n “eenmaal in ‘n leeftyd” ervaring kan ervaar, sit en kyk hoe die Afrika bos ontvou rondom jou.
Vier (4) Slaapkamers - Slaaps 8 (dubbel en koningin grootte beddens)
Drie (3) Badkamers
Plonspoel bring eie handdoeke
Lugversorger en dakwaaiers in elke slaapkamer asook sitkamer, kombuis area (5 in total).
Bring eie dekodeerder
Dubbel motorhuis
Wi-Fi
Vol Sonkrag
Buite braai area
Huis & kombuis is ten volle toegerus
Skoonmaakdienste kan gereël word teen ekstra koste
*Al wat jy nodig het is om jouself en jou gesin te bring!! Geen troeteldiere. Marloth Park is ‘n bewaringsgebied, dus geen partytjies, speel van musiek en vuil taal word toegelaat nie.
Kontak Mariaan (eienaar) by 071 677 5031 of epos by [email protected] vir meer inligting.
Maandag – Donderdag: (Midweek) R900 per nag – Minimum 2 nagte
Naweke (Vrydag, Saterdag en Sondag): R1000 per nag vir die huis– Minimum 2 nagte
Hoog Seisoen/Desember (Lang naweke & Skool Vakansies) – R1200 per nag. (min 3 nagte of soos aangedui)
https://web.facebook.com/ElephantHouseMarlothPark/