12/11/2026
🏉🍻 Rugby-aand by Kwele!
Die aksie begin om 22:10! Moenie die wedstryd misloop nie. Bring jou vriende, kom geniet die atmosfeer en ondersteun saam met ons! 🔥
📅 13 November
📍 Kwele Game & Safari Lodge
🏡 Akkommodasie beskikbaar
🍕Koop 1 kry ‘n gratis bier
🍔2 Kwele Burgers kry 2 gratis biere
Vir besprekings: Carmen – 079 948 5975