BelofteBos Farmhouse Inn

BelofteBos Farmhouse Inn Welcome to Beloftebos Farmhouse Inn, a serene retreat nestled in the heart of Bandelierkop, SA just 22km from Louis Trichardt.
(1)

Experience rustic comfort, beautiful function venue & home-cooked meals. We operate on a BOOKING-ONLY basis

Sias verjaar! 7 jaar oud en WILD! ๐ŸŽ‰๐Ÿ‰Hol en jol, jaag die ๐Ÿ‡hase, ๐Ÿ˜œspring en tackle op die springkasteel, rugby, krieket, ...
07/09/2026

Sias verjaar! 7 jaar oud en WILD! ๐ŸŽ‰๐Ÿ‰
Hol en jol, jaag die ๐Ÿ‡hase, ๐Ÿ˜œspring en tackle op die springkasteel, rugby, krieket, klimraam, bal gooi... you name it en hulle het dit gedoen by BelofteBos! ๐Ÿ’™
Sias se SpongeBob partytjie was pure seuntjie-chaos - kaalvoet, modder, lag, donuts, en 100% buite speel! Soos dit moet wees in die Bosveld! โ˜€๏ธ๐ŸŒณ
Dankie vir al die maats wat kom baljaar het!
Wil jy ook jou kind se verjaarsdag by BelofteBos hou?
๐ŸŽˆ Groot veilige tuin
๐Ÿฐ Plek vir springkasteel
๐Ÿง— Klimraam, glybaan, swaai
๐Ÿ€ Speletjies, rugby, krieket
๐Ÿฉ Bring jou eie tema - ons doen die res!
7 kamers vir oornag as ouma & oupa wil bly!
DM ons vir partytjie pakkette


Boys will be boys! Sias turned 7 and went WILD at BelofteBos! Jumping castle tackles, climbing frame, rugby, cricket, garden games - barefoot and free in the bushveld. Want to book your kids party? Safe garden, space for jumping castle, 7 rooms to sleep 14. DM us!
๐Ÿ“ž0834091170

03/09/2026
Verf ๐ŸŽจ๐ŸซŸPartytjie vir Leane ๐ŸŒˆ๐Ÿ’›๐Ÿ’™๐Ÿ’šโค๏ธ๐Ÿ’œWaterval van kleur! ๐ŸซŸ๐Ÿ’ฆ     ๐Ÿ“ž0834091170
29/08/2026

Verf ๐ŸŽจ๐ŸซŸPartytjie vir Leane ๐ŸŒˆ๐Ÿ’›๐Ÿ’™๐Ÿ’šโค๏ธ๐Ÿ’œ
Waterval van kleur! ๐ŸซŸ๐Ÿ’ฆ

๐Ÿ“ž0834091170

KAYLIN  Verjaar! ๐ŸŽˆ๐ŸŒบ๐Ÿงก ๐Ÿ’–๐Ÿงก *15 & FABULOUS by BelofteBos!* ๐Ÿงก๐Ÿ’–Dink helder kleure, groot lag, water wat spat en Seuns wat bome...
24/08/2026

KAYLIN Verjaar! ๐ŸŽˆ๐ŸŒบ๐Ÿงก

๐Ÿ’–๐Ÿงก *15 & FABULOUS by BelofteBos!* ๐Ÿงก๐Ÿ’–

Dink helder kleure, groot lag, water wat spat en Seuns wat bome klim! ๐ŸŒณ๐Ÿ’ฆ

Ons het die perfekte verjaarsdag formule:

๐ŸŠโ€โ™€๏ธ SWEM - koel af in die swembad
๐ŸŒณ BOOM KLIM - avontuur vir die dapper
๐Ÿ˜‚ JOL - lag tot jou maag seer is
๐Ÿ‰ EET - heerlike platters, pizzas, waffles & koue drinks

Geen boring saal nie. Net regte buite pret vir tieners wat wil JOL!

*Helder pienk & oranje tema? Ons het jou!* ๐ŸŽˆโœจ
Ballonne, dekor, platters, koue drankies - ons reel alles.

๐Ÿ‘‰ Beskikbaar vir alle ouderdomme verjaarsdae, vriende en familiekuiers

๐Ÿ“BelofteBos
๐Ÿ“ฒ DM ons om jou datum te lock! 0834091170

Francois se 5e Verjaarsdag ๐ŸŽˆ๐Ÿฅณ๐ŸŽ‰๐ŸŽ๐ŸŽˆKindergesiggies ๐Ÿ‘ง๐Ÿ‘ฆvol vreugde.. Gesellige kuiers saam vriende, familie, oupas & oumas..H...
20/08/2026

Francois se 5e Verjaarsdag ๐ŸŽˆ๐Ÿฅณ๐ŸŽ‰๐ŸŽ๐ŸŽˆ
Kindergesiggies ๐Ÿ‘ง๐Ÿ‘ฆvol vreugde.. Gesellige kuiers saam vriende, familie, oupas & oumas..
Heerlike ๐Ÿ—๐Ÿ–Platters onder die Bome๐ŸŒณ
Dis hoe ons by ๐ŸƒBelofteBos kuier!
๐Ÿ“ž0834091170 Lezahn Du Toit

Proof that the BEST PARTY VENUE ๐ŸŽ‰๐Ÿฅณ๐ŸŽ๐ŸŽˆdon't need 4 walls ๐Ÿ˜‰Just grass, ๐Ÿƒa swing, a tiara, ๐Ÿ‘‘and your besties.. ๐Ÿ‘ฏโ€โ™€๏ธ๐Ÿ‘ฏโ€โ™‚๏ธLente...
13/08/2026

Proof that the BEST PARTY VENUE ๐ŸŽ‰๐Ÿฅณ๐ŸŽ๐ŸŽˆdon't need 4 walls ๐Ÿ˜‰
Just grass, ๐Ÿƒa swing, a tiara, ๐Ÿ‘‘and your besties.. ๐Ÿ‘ฏโ€โ™€๏ธ๐Ÿ‘ฏโ€โ™‚๏ธ
Lente-Mari se Prinsessie Partytjie ๐Ÿ‘ธ

๐ŸƒBelofteBos: โ€œWhere little princesses make big memories๐Ÿ’•โ€
Raised on sunshine, ๐ŸŒžtutus, ๐Ÿฉฐand BelofteBos magic๐Ÿ’ซ
๐Ÿ“ž0834091170 to book your special day!
`

Address

Https://maps. App. Goo. Gl/nv73Yai8GVimvg2RA?g_st=iw
Louis Trichardt
0920

Telephone

+27834091170

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when BelofteBos Farmhouse Inn posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Hotel

Send a message to BelofteBos Farmhouse Inn:

Shortcuts

Share

Category