04/08/2026
❗️As gevolg van 'n kansellasie is ons Damkamp Groepakkommodasie beskikbaar vir 28–30 Augustus.
Om hierdie beskikbaarheid te vul, bied ons 'n spesiale afslagprys van:
Slegs R250 per persoon per nag( Minimum van 15 gaste)
Die hele Damkamp-akkommodasie is eksklusief vir julle groep.
Normale prys: R350 per persoon per nag
Moenie hierdie geleentheid misloop nie! Damkamp is ideaal vir familie- en vriendegroepe, kerke, skole, sportspanne of enige groep wat op soek is na 'n rustige Bosveld-wegbreek.
📅 28–30 Augustus
📧 Bespreek vandag nog deur vir ons te e-pos na [email protected].
⚠️ Beskikbaarheid is beperk – hierdie datums sal vinnig vol bespreek!
Ons is geleë 12km buite Modimolle, Limpopo op die R101 pad na naboomspruit.