08/06/2026
Baie geluk onse Sanna met jou verjaarsdag. Jy is regtig 'n inspirasie vir ons by die padstal. Jy hou ons op ons tone en is 'n ystervrou. Ons waardeer jou en is lief vir jou. Mag die Here jou seën met gesondheid en nog baie jare. Hiep Hiep Hoera vir Sanna!