04/10/2026
BARRA VISVANG KOMPETISIE- VERBLYF BESKIKBAAR.
Casa Duna het plek beskikbaar vir die Maart 2027 Onderberg Spesies Uitnodigings Bonanza Visvang kompetisie.
🐟7 x en-suite netjiese slaapkamers.
🐠Ruim kombuis.
🎣Pragtige see-uitsig en net ń paar tree tot op die strand.
🐟GROOT stoep en kuier-area.
🐠Swembad
🎣Personeel wat skoonmaak & ń nagwag
🐟Baie parkering op die erf.
Kontak ons vandag om jou plek te bespreek!