10/09/2026
Izak en GB het op 8 en 9 September die wol- en bokhaar veiling in Port Elizabeth bygewoon, en wat βn besonderse en insiggewende besoek was dit!
Ons is uiters tevrede met die uitstekende pryse wat behaal is en waardeer die geleentheid om meer oor die mark, die veilingsproses en die huidige wolbedryf te leer.
βn Spesiale woord van dank aan OVK en die hele span vir hul vriendelike ontvangs, gasvryheid en professionele hantering van die veiling. Julle het ons besoek werklik besonders gemaak!
Ons behaal 7 uit die 10 Top pryse in die Vrystaat en die ander 3 Top pryse is behaal deur AC Kruger en Seuns wat ook een van ons kliΓ«nte is.
Baie dankie vir βn waardevolle en suksesvolle dag. Ons sien uit na die pad vorentoe en nog vele suksesvolle veilings!