Absolutely Wild Farm Stays

Directions Website

Absolutely Wild Farm Stays 🌿 Absolutely Wild is a family-friendly farm stay in the Klein Karoo on Route 62. Relax, reconnect & make unforgettable memories. Stay Wild.

Enjoy cottages, glamping & camping, water slides, pools, animals, play areas & live music.

05/10/2026

✨ Your own little piece of heaven on earth awaits at Absolutely Wild! πŸŒΏπŸ•οΈ

Book one of our beautiful glamping tents, relax in your own private jacuzzi, and enjoy the peace and beauty of the Klein Karoo. ❀️

πŸ“² For bookings, WhatsApp us on 071 687 8621.

Come relax, unwind and make some Absolutely Wild memories! πŸŒ…βœ¨

02/10/2026

Ons is ongelooflik dankbaar dat Absolutely Wild die venue kon wees vir Van der Riel & Associates en die Boerevereniging se spesiale geleentheid! 🌿🀎

Dit was vir ons ’n voorreg om julle hier te ontvang – lekker mense, lekker musiek en ’n behoorlike Absolutely Wild kuier! πŸ₯³πŸŽΆπŸ”₯

Baie dankie dat julle ons gekies het om deel te wees van hierdie besonderse dag. Ons hoop om julle sommer gou weer hier te verwelkom! πŸŒ…

02/10/2026

πŸŽ‰πŸ€  DIS TYD VIR ’N ABSOLUTELY WILD VERJAARSDAGVIERING! πŸ€ πŸŽ‰

Op 14 November vier ons ons eienaar, mentor en die man agter Absolutely Wild – PJ – se verjaarsdag! πŸ₯³πŸ»

En hierdie een gaan behoorlik ABSOLUTELY WILD wees! πŸ”₯

🎀 Juan Boucher LIVE by Absolutely Wild
🎢 Lekker musiek
🍻 Lekker mense
πŸ₯³ Spesiale verjaarsdagvieringe
πŸ’ƒ En natuurlik ’n hele klomp Karoo-kuier!

Bespreek die naweek en maak ’n lekker wegbreek daarvan, of kom kuier vir die dag en vier saam met ons. ❀️

Kom lig ’n glasie op PJ en geniet ’n onvergeetlike dag saam met die Absolutely Wild-familie!

πŸ“… 14 November 2026
πŸ“ Absolutely Wild
πŸ“² Besprekings & navrae: WhatsApp 071 687 8621

Ons sien julle daar – dit gaan ABSOLUTELY WILD wees! πŸ”₯πŸŽ‰πŸ€ 

28/09/2026

✨ Absolutely Wild Memories ✨

Dis die lekker tye, mooi mense en spesiale oomblikke wat die beste memories maak! πŸ₯°πŸ”₯πŸ•οΈ

Ons het nog ’n paar plekkies oop vir die Oktober-skoolvakansie β€” kom maak julle eie Absolutely Wild memories saam met ons! πŸŒ…πŸ’¦

πŸ“² Bespreek nou via WhatsApp: 071 687 8621

Absolutely Wild – waar memories gemaak word! 🀎🌿

23/09/2026

πŸŽΆπŸ’ƒ Die naweek wat verby is, was een groot lekker kuier by Absolutely Wild! 🀠πŸ”₯

Ons het lekker musiek geluister, lekker gedans en behoorlik die Klein Karoo-stof opgeskop saam met Jan Rhaap en Veldblom! 🎀🎡

Saam met Van der Riel & Associates en die Boerevereniging was dit ’n naweek vol goeie musiek, lekker mense, lag en sommer net lekker saamkuier! ❀️

Dankie aan almal wat deel was – dit was WILD! πŸ”₯πŸ₯³

23/09/2026

πŸŽΆπŸ’ƒ Die naweek wat verby is, was een groot lekker kuier by Absolutely Wild! 🀠πŸ”₯

Ons het lekker musiek geluister, lekker gedans en behoorlik die Klein Karoo-stof opgeskop saam met Jan Rhaap en Veldblom! 🎀🎡

Saam met Van der Riel & Associates en die Boerevereniging was dit ’n naweek vol goeie musiek, lekker mense, lag en sommer net lekker saamkuier! ❀️

Dankie aan almal wat deel was – dit was WILD! πŸ”₯πŸ₯³

17/09/2026

πŸŒ… Saterdag in die Klein Karoo… en ons kuier soos net die Karoo kan! 🎢🍻

Veldblom kom maak musiek by Absolutely Wild hierdie Saterdag! 🀠πŸ”₯ Kom geniet ’n heerlike middag saam met Van der Riel & Associates en die Boerevereniging.

Bring jou vriende en familie, kom sit terug en geniet lekker musiek, goeie geselskap en egte Klein Karoo-kuier! 🌡❀️

🎀 Veldblom LIVE @ Absolutely Wild
πŸ“² Vir meer inligting WhatsApp ons: 071 687 8621

Sien julle Saterdag! πŸ₯‚πŸŽΆπŸŒ΅

🎢πŸ”₯ KOM KUIER SAAM BY ABSOLUTELY WILD! πŸ”₯🎢Kom geniet Jan Rhaap LIVE hier by Absolutely Wild! πŸ€ πŸŽ€πŸ“… 19 September⏰ 17:00πŸ“ Abso...
15/09/2026

🎢πŸ”₯ KOM KUIER SAAM BY ABSOLUTELY WILD! πŸ”₯🎢

Kom geniet Jan Rhaap LIVE hier by Absolutely Wild! 🀠🎀

πŸ“… 19 September
⏰ 17:00
πŸ“ Absolutely Wild – Klein Karoo

Bring jou mense, kom geniet die lekker plaasatmosfeer, goeie musiek en ’n behoorlike Wild naweek saam met ons! 🌡🍻🎢

πŸ“² Vir navrae, WhatsApp ons: 071 687 8621

Sien julle daar! 🀩

πŸ“£ Jan Rhaap kuier Saterdagaand, 19 September 2026, by Absolutely Wild Farm Stays in Barrydale! Jy wil dit nie misloop nie!

🎟: beskikbaar by die hek!

13/09/2026

Weekend getaway done right 😎

We were pleasantly surprised by this fairly new gem just outside of Barrydale called, Absolutely Wild that was recommended to us… and wow, what a spot! πŸ™ŒπŸ»

Imagine:
✨ A massive 1000sqm under-roof playground at the campsite
πŸ’¦ Hot water pool & slides
πŸ₯€ Tuck shop packed with slushies
πŸ• Top-class pizzas
🍺 Ice cold b**r and plenty of options to choose from
πŸ”₯ Wood and drinking water available
πŸ‘ Friendly staff that made the weekend even better

The kids discovered the joy of β€œrunning a tab” for the first and probably last time… safe to say the tuck shop had a GREAT weekend πŸ˜‚

The quad drive was such a fun and beautiful activity for the afternoon. We even got to see buffalo.

Thank you for an unforgettable stay β€” we’ll definitely be back!

My personal favourite part? The incredible stars at night and the peaceful mountain views during the day.

A proper place to reset, relax and reconnect.

🎀✨ DECEMBER IS GOING TO BE ONE TO REMEMBER! ✨🎀We're giving you a first look at what's coming to Absolutely Wild Farm Sta...
05/07/2026

🎀✨ DECEMBER IS GOING TO BE ONE TO REMEMBER! ✨🎀

We're giving you a first look at what's coming to Absolutely Wild Farm Stays this December... and this is only the beginning! 🀩

πŸ”₯ Our December Line-Up Preview:
🎸 19 December – Ray Dylan
🎀 28 December – Arno Jordaan
⭐ 31 December – Christia Visser
Three incredible artists. Three unforgettable nights. One amazing venue.

And the best part? This is just a preview... there's still more to come! πŸ‘€
Book your accommodation early and make a holiday of it with live music, great food, family fun, and the unforgettable Absolutely Wild atmosphere.
πŸ“ Absolutely Wild Farm Stays
🎟️ Keep an eye on our page for ticket information, more artist announcements, and exciting December updates!

Address

7X95+Q 4
Barrydale
6750

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Absolutely Wild Farm Stays posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category