Ons Huisie Boutique Accommodation

Ons Huisie Boutique Accommodation Accomodation Guesthouse
(1)

WAAR GASVRYHEID TUIS IS Op soek na ’n gerieflike, rustige en netjiese plek om in Beaufort-Wes oor te slaap?By Ons Huisie...
16/09/2026

WAAR GASVRYHEID TUIS IS
Op soek na ’n gerieflike, rustige en netjiese plek om in Beaufort-Wes oor te slaap?
By Ons Huisie Ons Huisie Boutique Accommodation wag ’n warm Karoo-verwelkoming op jou.
πŸ›οΈ Gerieflik
🌿 Rustig
✨ Netjies
❀️ Gasvry
πŸ“ Beaufort-Wes
πŸ“ž Bespreek nou: 083 690 6168

Looking for a beautiful, comfortable place to stay in Beaufort West? Ons Huisie offers a warm and welcoming atmosphere w...
14/09/2026

Looking for a beautiful, comfortable place to stay in Beaufort West?

Ons Huisie offers a warm and welcoming atmosphere with beautifully presented rooms and those special little touches that make your stay feel like home.

Book now

πŸ›οΈ NA ’N LANG DAG OP DIE PAD… By Ons Huisie Ons Huisie Boutique Accommodation  in Beaufort-Wes wag ’n rustige, netjiese ...
11/09/2026

πŸ›οΈ NA ’N LANG DAG OP DIE PAD…

By Ons Huisie Ons Huisie Boutique Accommodation in Beaufort-Wes wag ’n rustige, netjiese en knus verblyfplek vir jou.
Kom rus, herlaai en voel sommer tuis na ’n lang dag op die pad.

πŸ“ Beaufort-Wes
πŸ“² Bespreek nou: 083 690 6168

🌿 Die pragtige Karoo van Beaufort-Wes wag vir jou! 🌿Die veld Nie vΓͺr Ons Huisie is iets besonders. ❀️Gaan stap die paait...
11/09/2026

🌿 Die pragtige Karoo van Beaufort-Wes wag vir jou! 🌿
Die veld Nie vΓͺr Ons Huisie is iets besonders. ❀️
Gaan stap die paaitjie net ’n entjie van Ons Huisie af en ervaar die stilte, ooptes en ongelooflike skoonheid van die Karoo. πŸ₯ΎπŸŒΎβ˜€οΈ
Hier hoef jy nie ver te ry om die natuur te geniet nie β€” die Karoo lΓͺ letterlik op jou drumpel.
Kom asemhaal. Kom stap. Kom rus.
Kom ervaar die Karoo op sy mooiste. 🀎
Ons Huisie – jou Home Away from Home in Beaufort-Wes. 🏑

BEAUFORT-WES WAG VIR JOU! Kom ervaar egte Karoo-gasvryheid by Ons Huisie Ons Huisie Boutique Accommodation ✨ Stylvol, ge...
07/09/2026

BEAUFORT-WES WAG VIR JOU!
Kom ervaar egte Karoo-gasvryheid by Ons Huisie Ons Huisie Boutique Accommodation

✨ Stylvol, gemaklik en vol Karoo-hart
πŸ›οΈ Gerieflike kamers
🍳 Ontbyt beskikbaar
🏊 Swembad
πŸ”₯ Braaigeriewe
🌿 Pragtige tuin
πŸš— Veilige parkering

πŸ“ž Bespreek jou verblyf vandag:
083 690 6168
πŸ“ Beaufort-Wes

πŸ’§ Water worries? Not at Ons Huisie Beaufort West!We have our own water supply, so our guests can continue to enjoy all t...
06/09/2026

πŸ’§ Water worries? Not at Ons Huisie Beaufort West!
We have our own water supply, so our guests can continue to enjoy all the comforts of home, despite current water challenges in Beaufort West.
Come and relax, unwind, and feel at home in the beautiful Karoo. 🏑✨

02/09/2026

BEAUFORT-WES
Op pad deur die Karoo?
Kom rus by Ons Huisie Boutique Accommodation – glo my jy gaan tuis voel!
✨ Netjiese, gemaklike verblyf
🌿 Pragtige tuin & swembad
πŸ”₯ Braaigeriewe
β˜• Ontbyt beskikbaar
πŸš— Veilige parkering
πŸ“ GeleΓ« in ’n rustige area van Beaufort-Wes
Of jy nou net oornag of ’n bietjie langer wil kuier – Ons Huisie laat jou welkom voel! 🏑
πŸ“ž Bespreek jou verblyf vandag! 083 690 6168

Breakfast at KarushiKarushi is Γ± plaaslik restaurant ondersteun hulle asseblief Wanneer jy deur Beaufort Wes Ry.
29/08/2026

Breakfast at Karushi
Karushi is Γ± plaaslik restaurant ondersteun hulle asseblief Wanneer jy deur Beaufort Wes Ry.

Die Karoo is meer as net 'n bestemming – dis 'n ervaring. Ontdek die stilte, asem die vars Karoo-lug in en ontspan in ge...
27/08/2026

Die Karoo is meer as net 'n bestemming – dis 'n ervaring. Ontdek die stilte, asem die vars Karoo-lug in en ontspan in gerieflike verblyf waar gasvryheid eerste kom.

By Ons Huisie Accommodation is elke besoek meer as net 'n oornagverblyf – dit is 'n plek waar jy kan ontspan, asem skep ...
25/08/2026

By Ons Huisie Accommodation is elke besoek meer as net 'n oornagverblyf – dit is 'n plek waar jy kan ontspan, asem skep en die rustigheid van die Karoo kan ervaar.

Address

14 Van Der Merwestreet
Beaufort West
6970

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ons Huisie Boutique Accommodation posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category