09/09/2026
Wanneer laas het jy regtig afgeskakel?
Nie net jou skootrekenaar toegemaak nie. Regtig afgeskakel.
Wakker geword met die geluide van die bosveld. Koffie rustig gedrink. Die dag by die swembad deurgebring. Geen verkeer. Geen gejaag.
Geen vaste program nie. Net jy, jou mense en die bosveld. Klein Tambotieboom, net buite Bela-Bela, is gemaak vir daardie tipe wegbreek.
Bespreek nou op LekkeSlaap: https://www.lekkeslaap.co.za/akkommodasie/klein-tambotieboom?f=1