Ngapie Bush Camp

Call Directions Website Contact the hotel

Ngapie Bush Camp Welcome to Ngapie Bush Camp - the perfect bushveld breakaway for groups of minimum 10 and maximum 20 guests. This will soon become your best bushveld getaway.

Self-catering facilities include communal kitchen/lounge/dining and lapa area. Book now!! Ngapie Bush Camp is booked as a whole for groups of friends or family. Perfect for celebrations and weekend get-togethers, on a self-catering basis. Sleeping units are separate from the communal kitchen/lounge/dining area.

03/11/2026

Groot besluite en reguit korrel. Iets wat bestuur nie kan doen, terwyl hierdie dramatiese video geskiet is nie.

30/10/2026

🚙 Reg vir ’n 4x4-avontuur?

Bring jou eie 4x4 en kom verken ons roete aan die voet van die Waterberge, buite Warmbad (Bela-Bela)!

Van maklik tot intermediêr – met asemrowende uitsigte oor die Magaliesberg en Silkaatsnek. ⛰️

🏕️ Oornaggaste welkom om die roete met hul eie voertuie te ry!

Kom beleef die Bosveld op vier wiele!

📩 Kontak ons gerus vir meer inligting en besprekings.

30/10/2026

Hier by Ngapie en Leopard's Cove kan jy baie soorte lewe sien. Selfs net in die water

BLACK NOVEMBER BY N’GAPIE BUSH CAMP!Dalk is dit nou die perfekte tyd om daardie Bosveld-wegbreek te beplan!Of julle droo...
29/10/2026

BLACK NOVEMBER BY N’GAPIE BUSH CAMP!

Dalk is dit nou die perfekte tyd om daardie Bosveld-wegbreek te beplan!

Of julle droom van ’n troue in die bos, ’n spesiale funksie of net ’n bietjie tyd weg van die alledaagse — ons het iets spesiaals vir julle!

✨ TOT EN MET 50% AFSLAG! ✨

🏡 Akkommodasie
💍 Troues
🥂 Venuehuur en funksies

📅 Bespreek gedurende November 2026 en maak gebruik van ons Black November Special.

📲 WhatsApp ons by 066 239 2957 vir ons pryslys en ’n kwotasie.

🌿 N’GAPIE BUSH CAMP — jou Bosveld-wegbreek wag! 🖤

🌱 4 FEITE OOR HIDROFONIESE GRAS💧 Groei sonder grond.🌱 Gereed binne 7–10 dae.🐑 Vars voer vir vee.☀️ Kan deur die jaar gep...
27/10/2026

🌱 4 FEITE OOR HIDROFONIESE GRAS

💧 Groei sonder grond.

🌱 Gereed binne 7–10 dae.

🐑 Vars voer vir vee.

☀️ Kan deur die jaar geproduseer word.

Writing🌿 Ngapie Bush Camp — ’n wêreldjie van sy eie.Waar grondpaaie deur die bos kronkel, die rivier sy eie storie verte...
27/10/2026

Writing
🌿 Ngapie Bush Camp — ’n wêreldjie van sy eie.

Waar grondpaaie deur die bos kronkel, die rivier sy eie storie vertel en die boma saans die hart van die kamp word.

Dis ’n bestemming met karakter, verrassings en sy eie unieke atmosfeer.
Hier kom die bosveld, mense en herinneringe bymekaar.

Ngapie Bush Camp. Kom ontdek wat agter elke draai wag.

26/10/2026

💍 Kom sê JA in die bos! 🌿🤍

Droom jy van ’n troue met karakter, natuurskoon en ’n unieke plaasatmosfeer?

Ruil die gewone vir iets besonders. Vier julle groot dag op die plaas saam ons, waar liefde, natuur en onvergeetlike herinneringe bymekaarkom. 🥂

23/10/2026

Ons vermoed hy beplan iets

Waarvoor wag jy? Bespreek vandag nog!
23/10/2026

Waarvoor wag jy? Bespreek vandag nog!

Nie elke troue hoef groot te wees om besonders te wees nie. Soms is dit juis die klein, intieme troues saam met jou naas...
21/10/2026

Nie elke troue hoef groot te wees om besonders te wees nie. Soms is dit juis die klein, intieme troues saam met jou naaste mense wat die mooiste herinneringe skep.

By N’GAPIE Bush Camp kan julle julle spesiale dag in ons unieke klipkapel vier, omring deur die rustigheid en mooi van die Bosveld.

✨ Intieme troues vir tot 50 gaste
💒 ’n Unieke klipkapel
🏡 Akkommodasie op die perseel
🌿 ’n Rustieke Bosveld-atmosfeer

Minder gejaag. Meer saamwees. En ’n dag wat net julle s’n is.

Dalk is N’GAPIE die plek waar julle storie ’n nuwe hoofstuk begin.

📍 N’GAPIE Bush Camp | Bela-Bela, Limpopo
📲 Navrae en besprekings: 066 239 2957

Address

Droogekloof
Bela-Bela
0480

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ngapie Bush Camp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Hotel

Send a message to Ngapie Bush Camp:

Shortcuts

Share

Category

Nearby hotels