Lewensdroom Game Farm and Lodge

Lewensdroom Game Farm and Lodge Lewensdroom the place where friends get to spend quality uninterrupted time together in the beautiful Waterberg. All rooms are en-suite.

All amenities and facilities exclusively available to the group with each booking. The lodge currently have six double rooms with queen beds, a seventh room with six 3/4 beds, and two large family type rooms with a queen and three 3/4 beds each - sleep 5 per room. The lodge can sleep 28 guests with extra mattresses for small children. On request we have extra accomodation available on the farm

Vandag, 6 jaar gelede, die konstruksie van ons Lewensdroom dam nadat die wal gebreek het.
25/06/2026

Vandag, 6 jaar gelede, die konstruksie van ons Lewensdroom dam nadat die wal gebreek het.

Nuwe onthaal en kuierlapa 99% gereed om in gebruik geneem te word. Lekker vir formele dinees, dans, konferensies en net ...
16/06/2026

Nuwe onthaal en kuierlapa 99% gereed om in gebruik geneem te word. Lekker vir formele dinees, dans, konferensies en net sommer lekker kuier en rugby kyk by die swembad!

17/05/2026
Nog n beautiful winters naweek op Lewensdroom
17/05/2026

Nog n beautiful winters naweek op Lewensdroom

Die drade kom af… en iets besonders begin 🌿Hierdie maand het Lewensdroom Game Farm & Lodge die aangrensende plaas, King ...
30/04/2026

Die drade kom af… en iets besonders begin 🌿

Hierdie maand het Lewensdroom Game Farm & Lodge die aangrensende plaas, King Fisher ook oorgeneem. Met elke draad wat geknip word, maak ons plek vir meer natuur, meer vryheid en nóg meer om te ontdek.

Dis meer as net uitbreiding—dis ’n nuwe hoofstuk.

Wat beteken dit vir jou?

✨ 2km rivier wat nou deur die plaas vloei—ryk aan voël- en wildlewe
✨ Meer stap- en fietsryroetes om die natuur te verken
✨ ’n Tweede groot dam – die “Bass Dam” vir roei en visvang
✨ Addisionele selfsorg-eenhede (nog in ontwikkeling – aankondiging volg)
✨ ’n Nuwe kampplek in die natuur (ook nog in ontwikkeling)

Ons is ongelooflik trots op hierdie groei—en weet baie van ons gereelde gaste gaan net so opgewonde wees.

Meer ruimte. Meer natuur. Meer Lewensdroom.

📍 Kom ervaar hierdie nuwe hoofstuk saam met ons in die hart van die Waterberg

The announcement everyone has been waiting for… 🎉Our Lewensdroom Giveaway winners have officially been selected!Massive ...
11/04/2026

The announcement everyone has been waiting for… 🎉

Our Lewensdroom Giveaway winners have officially been selected!

Massive congratulations to our lucky winners — we can’t wait to welcome you back on the farm for an unforgettable stay. 🌿

The Lewensdroom team will be in contact with all winners to arrange your bookings — please keep an eye out for our call.

Thank you to everyone who entered, shared, and supported — we appreciate every single one of you.

T’s & C’s apply. Prizes are valid for 12 months, non-refundable, and the judges’ decision is final.

📩 [email protected]

01/04/2026

Baie dankie aan almal wat aan ons fotokompetisie deelgeneem het.
Deelname
is nou finaal gesluit en sal die wenners binnekort aangekondig word.

So n vinnige ‘glimpse’ van ons nuutste projek. Die buitelug ontspannings lapa by die swembad en ‘hottub’. Hele projek be...
28/03/2026

So n vinnige ‘glimpse’ van ons nuutste projek. Die buitelug ontspannings lapa by die swembad en ‘hottub’. Hele projek behoort teen einde April voltooi te wees (dis nou as die reën ons genoeg kans gaan gee..) Dit gaan die kuiers op Lewensdroom net nog soveel lekkerder maak.

Address

Lewensdroom Game Farm And Lodge, Portion 37 Farm, Elandsfontein
Bela-Bela

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lewensdroom Game Farm and Lodge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Hotel

Send a message to Lewensdroom Game Farm and Lodge:

Share

Category