The Wooden Spoon

The Wooden Spoon Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from The Wooden Spoon, 12 Kerk Street, Bethlehem.
(1)

We all know Dad's favourite gift starts with a beer and ends with dessert. 🍺😏Treat him to a Father's Day he can enjoy wi...
11/06/2026

We all know Dad's favourite gift starts with a beer and ends with dessert. 🍺😏

Treat him to a Father's Day he can enjoy with everyone around the table at Wooden Spoon. Great food, cold drinks, and quality family time waiting for you.

📅 Father's Day
⏰ 11:00–15:00

🇿🇦⚽ DIE WÊRELDBEKER BEGIN HIER! ⚽🇿🇦Op 11 Junie leef ons sokker vir ons land!Kom kyk hoe Bafana Bafana die FIFA Wêreldbek...
10/06/2026

🇿🇦⚽ DIE WÊRELDBEKER BEGIN HIER! ⚽🇿🇦

Op 11 Junie leef ons sokker vir ons land!

Kom kyk hoe Bafana Bafana die FIFA Wêreldbeker 2026 afskop teen Mexiko en beleef die wedstryd saam met 'n restaurant vol passievolle ondersteuners.

🍺 2 x Carling Black Label 500ml tapbiere vir slegs R49.99
🍊 GRATIS Brutal Fruit Spritzer L'Orange Rossa vir die dames van 18:00 tot 21:00

Trek jou groen en goud aan, bring jou gees en kom help ons ondersteun!

📅 11 Junie 2026
⏰ Spesiale aanbiedinge vanaf 18:00
⚽ Afskop: 21:00
📍 Wooden Spoon

Wine Tasting Evening in partnership with Arabella 🍷Join us in our new restaurant for an exclusive wine tasting experienc...
12/05/2026

Wine Tasting Evening in partnership with Arabella 🍷

Join us in our new restaurant for an exclusive wine tasting experience with Arabella. With only 50 tickets available, this intimate evening promises great company, exceptional wines, and a memorable atmosphere.

Book your table today and enjoy a night of quality wine, good friends, and unforgettable moments.

Bookings: 082 442 5172
Wednesday | 13 May | 18:00

Vier Moedersdag soos dit hoort by Wooden Spoon 🌸Bederf Ma hierdie Sondag met ’n heerlike ete, goeie geselskap en ’n onts...
08/05/2026

Vier Moedersdag soos dit hoort by Wooden Spoon 🌸

Bederf Ma hierdie Sondag met ’n heerlike ete, goeie geselskap en ’n ontspanne atmosfeer. Van smaaklike voorgeregte tot jou gunsteling hoofgeregte, daar is iets vir elke ma om te geniet.

En vir die kleintjies? Ons kindervriendelike speelarea hou hulle lekker besig terwyl Ma rustig kan ontspan en die dag geniet.

Maak dit ’n dag wat sy werklik sal onthou.

Bespreek jou tafel nou:
📞 058 008 5098

fans

Sluit jou week op die regte noot af 🎶🍻Vanaand kuier Hilton Crest by Wooden Spoon Pub vir ’n aand van lekker live music, ...
08/05/2026

Sluit jou week op die regte noot af 🎶🍻

Vanaand kuier Hilton Crest by Wooden Spoon Pub vir ’n aand van lekker live music, goeie kos en nóg beter geselskap. Bring die hele familie saam. Terwyl julle ontspan en die musiek geniet, kan die kinders hulself lekker besig hou in die speelarea 👧🏻🛝👦🏼

Dis die perfekte manier om die naweek af te skop. Sien julle vanaand! 🍔🎸

Impulsiewe middagete planne is die beste planne 😉Kom geniet ons R99 lunch specials by Wooden Spoon. Perfek vir ‘n kuier ...
22/04/2026

Impulsiewe middagete planne is die beste planne 😉
Kom geniet ons R99 lunch specials by Wooden Spoon. Perfek vir ‘n kuier saam vriende of daai vinnige besigheidsafspraak, met goeie kos en ’n ontspanne atmosfeer 🥩🍻

Maandae tot Saterdae tussen 12H00 en 16H00

What a good week it’s been at Wooden Spoon 😃 Full tables, happy faces, and lots of special moments shared.Just a heads u...
02/04/2026

What a good week it’s been at Wooden Spoon 😃

Full tables, happy faces, and lots of special moments shared.

Just a heads up. We’ll be closed this Friday, Saturday, Sunday & Monday for the Easter weekend.
We’ll be back and ready to welcome you again from Monday.

Enjoy the long weekend with your loved ones, see you soon ✨

Dis skoolvakansie… gee vir jouself ook ’n aand af 🍷✨Los die kosmaak, kom ontspan en geniet ’n rustige aand uit met goeie...
30/03/2026

Dis skoolvakansie… gee vir jouself ook ’n aand af 🍷✨

Los die kosmaak, kom ontspan en geniet ’n rustige aand uit met goeie kos en live musiek by Wooden Spoon.

Elvis bring die vibe, jy bring net jouself !

🗓 30 Maart
⏰ 18:00

Maak tyd vir ’n welverdiende breek.

’n Dag in die lewe van ’n klein Wooden Spoon kuiergas 🧸🍟Eers speel ons ’n bietjie…dan eet ons ’n bietjie…dan speel ons w...
28/03/2026

’n Dag in die lewe van ’n klein Wooden Spoon kuiergas 🧸🍟

Eers speel ons ’n bietjie…
dan eet ons ’n bietjie…
dan speel ons weer 😄

Van lekker happies tot groot pret – by Wooden Spoon is daar plek vir klein handjies, groot laggies en baie memories.

Bring die kinders, sit terug en geniet dit saam met ons.

Monday plans? Sorted. 🍔🍺Varsity Cup Mondays are where the vibe is at! Catch the game, feel the gees, and make it a prope...
02/03/2026

Monday plans? Sorted. 🍔🍺

Varsity Cup Mondays are where the vibe is at! Catch the game, feel the gees, and make it a proper night out with our Burger & Beer Special 👇

🔥 Burger & Chips – R89
🍺 Ice-cold Draughts – R30

Big screens. Loud cheers. Cold beer. Juicy burgers.
That’s your Monday done right.
Tag your match-day crew and book your table, this one fills up fast! 💥

Address

12 Kerk Street
Bethlehem

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Wooden Spoon posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Hotel

Send a message to The Wooden Spoon:

Share