Rus & Rose Gastehuis Bloemfontein

Rus & Rose Gastehuis Bloemfontein Rus & Rose Guesthouse is situated close to the N1 just outside of Bloemfontein. All rooms are equipped with TV, WiFi, and a kitchen.

Accommodation is offered in 8 self-catering double en-suite rooms, as well as a family room that sleeps up to 4 people.

Vryfees 2026 is om die draai!  Maak seker indien jy verblyf benodig in Bloemfontein tydens die fees dat jy ons vandag no...
20/06/2026

Vryfees 2026 is om die draai! Maak seker indien jy verblyf benodig in Bloemfontein tydens die fees dat jy ons vandag nog kontak!

01/06/2026
28/05/2026

SPESIALE AANBOD: Die winter is op ons!  So indien jy n wegbreek beplan, kom stop gerus by ons vir n goeie nagrus om die ...
25/05/2026

SPESIALE AANBOD: Die winter is op ons! So indien jy n wegbreek beplan, kom stop gerus by ons vir n goeie nagrus om die langpad korter te maak en dit teen ons nuwe winter tarief.
Gerieflik geleƫ naby aan die N1 net buite die stad.

06/04/2026

AANDAG: Bloem Skou is om die draai!! Maak seker jy bespreek vroegtydig jou slaapplek by ons.

Rustigheid saam groot grasperke en genoeg parkeerplek vir die persone met sleepwaens!

03/04/2026

Mag almal 'n geseƫnde Paasfees ervaar!!

Address

7 Ted Dean Street, Ferreira
Bloemfontein
9301

Telephone

+27723956493

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rus & Rose Gastehuis Bloemfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Hotel

Send a message to Rus & Rose Gastehuis Bloemfontein:

Share