Blue Crane Guest House Bloemfontein

Blue Crane Guest House Bloemfontein Blue Crane Guest House is naby die N1 en Rosepark Hospitaal in Fichardtpark geleë. Ons bied moderne, bekostigbare oornagverblyf en gratis parkeerplek.

Ons het afstandbeheerde toegang vir ekstra gerief. Elkeen van ons en suite-dubbelkamers is uniek versier en toegerus met 'n haardroër, platskerm-TV (LED) met DStv, lugversorging, lessenaar of spieëltafel en elke badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. 'n Yskas, mikrogolfoond, ketel en basiese eetgerei is binne elke kamer. Kamer 2 beskik oor n groot yskas wat voor die deur in die portaal staan. Si

en gerus ons foto's. Al die kamers het gratis WiFi. Ons is naby Pick 'n Pay, verskeie winkelsentrums, hospitale en die skougronde.

Address

15 Welthagen Street
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 08:00 - 20:00
Tuesday 00:00 - 20:00
Wednesday 00:00 - 20:00
Thursday 00:00 - 20:00
Friday 00:00 - 20:00
Saturday 08:00 - 20:00
Sunday 08:00 - 20:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Blue Crane Guest House Bloemfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share