07/09/2026
🌿 MAANDAG VOEL NET BETER LANGS DIE VAAL… 🎣
Stil water. Vars lug. ’n Visstok in die water en ’n vuur wat later wag. 🔥
Soms kort ’n mens nie ’n lang vakansie nie — net ’n paar dae weg van die gejaag, goeie geselskap en ’n plek waar jy behoorlik kan afskakel.
📍 Umgede River Lodge | Bloemhof
🎣 Hengel
🌅 Pragtige rivieruitsigte
🔥 Braai & kuier
🏡 Gerieflike verblyf
🌿 Rus langs die Vaal
Willie :072 049 7115
Zac: 063 908 2270
Jou volgende wegbreek is dalk nader as wat jy dink.