Roodekoppies Hengeloord

Roodekoppies Hengeloord We are a fishing and camping resort with 249 bird species for the bird watchers and good fishing for the fishermen.

24/06/2026

Memories of June 2026

24/06/2026

Big shout out to my newest top fans! Martin Van der Westhuizen, Lourens Erasmus, Kobus Brand, Gert Nel, Jp Bouwer, Fanus du Plessis, Dawie Johannes Vd Merwe, Frans Snr Marx, CH BT, Roy Joubert, Andre van Niekerk, Danie Erasmus

NET TER INLIGTING:Vanaf 1 Julie 2026 neem Freddie Koch  amptelik die rol van Oord- en Kompetisiebestuurder by Roodekoppi...
22/06/2026

NET TER INLIGTING:

Vanaf 1 Julie 2026 neem Freddie Koch amptelik die rol van Oord- en Kompetisiebestuurder by Roodekoppies Hengeloord oor!

Voordat almal begin wonder of ek nou met vakansie gaan of op 'n boot gaan woon – moenie bekommerd wees nie! Ek bly net waar ek is in my Wendy by die dam, en steeds die eienaar van Roodekoppies Hengeloord.

Ek het besluit om minder betrokke te wees,ek gee net die daaglikse bestuur van die oord en alle hengelkompetisies in Freddie se hande oor.

Van nou af sal Freddie die man wees wat moet antwoord op vrae soos:

🎣 "Waar byt die vis?"
🏕️ "Waar is die beste kampstaanplek?"
🚤 "Wie het my boot se sleutels gesien?"
🌧️ "Wanneer gaan dit reën?"
😂 En natuurlik die gewildste vraag van almal: "Hoekom vang die ou langs my groter visse?"

Freddie sal verantwoordelik wees vir die bestuur van die oord, hengelkompetisies en alle verwante aktiwiteite.

Baie van julle ken hom reeds en weet dat hy 'n passie vir hengel het en altyd bereid is om die ekstra myl te stap.

Ek glo hy gaan 'n groot verskil maak en help om Roodekoppies Hengeloord na nuwe hoogtes te neem.

Kom ons wens Freddie baie sterkte toe met sy nuwe uitdaging.

Ek vermoed hy gaan dit nodig hê met al die uitdagins van die oord.

Welkom Freddie! Mag die visse groot wees, die kampers gelukkig wees, die klagtes min wees en die koffie altyd sterk wees!

Groete

Mike Scholtz
Eienaar van
Roodekoppies Hengeloord

Kontak Nommers
Mike: 065 544 4322
Freddie: 078 144 9823

21/06/2026

Well done julle mooi.

21/06/2026
Cabin oop by Roodekoppies Hengeloord die naweek van 19 Junie. R850 per aand slaap 2 persoone.Skakel 065 544 4322 om besp...
17/06/2026

Cabin oop by Roodekoppies Hengeloord die naweek van 19 Junie. R850 per aand slaap 2 persoone.Skakel 065 544 4322 om bespreeking te maak.

Come and join us for a great weekend at special prices on Father’s Day!
16/06/2026

Come and join us for a great weekend at special prices on Father’s Day!

11/06/2026

Big shout out to my newest top fans! Martin Van der Westhuizen, Lourens Erasmus, Kobus Brand, Gert Nel, Jp Bouwer, Dawie Johannes Vd Merwe, CH BT

Address

30 Km On TheThabazimbi Road Past
Brits

Opening Hours

Monday 06:00 - 18:00
Tuesday 06:00 - 18:00
Wednesday 06:00 - 18:00
Thursday 06:00 - 18:00
Friday 06:00 - 20:00
Saturday 05:00 - 19:00
Sunday 05:00 - 19:00

Telephone

+27655444322

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Roodekoppies Hengeloord posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Hotel

Send a message to Roodekoppies Hengeloord:

Share