Hartbeeshoek Nature Reserve

Hartbeeshoek Nature Reserve Welcome to Hartbeeshoek Nature Reserve! Immerse in nature with our camping grounds, cozy accommodations 🏠, and educational camps πŸ“š.

A perfect blend of adventure 🌳 and relaxation awaits. Dive into wildlife wonders πŸ¦“ and make every visit unforgettable.

Kom ontsnap diΓ© winter na die rustigheid van die natuur. Geniet koue oggende met ’n warm koppie koffie, vars bosveld-lug...
16/06/2026

Kom ontsnap diΓ© winter na die rustigheid van die natuur. Geniet koue oggende met ’n warm koppie koffie, vars bosveld-lug en gesellige vure wat saans lank brand.

Bring die kinders saam vir hope buitelugpret β€” fietsry, putt-putt, speelarea en ruimte om net weer kind te wees!

Winter Spesiale Aanbieding
β€’ Kampstaanplekke vir slegs R350 per nag
β€’ 20% afslag op alle chalets

πŸ“… Geldig van 27 Junie tot 20 Julie

πŸ“ž Bespreek nou by: 060 464 6021

Daar is nog tyd om jou kampplek vir die naweek te bespreek. Vat 'n wel verdiende wegbreek en kom rus in die natuur.Whats...
11/06/2026

Daar is nog tyd om jou kampplek vir die naweek te bespreek. Vat 'n wel verdiende wegbreek en kom rus in die natuur.
Whatsapp ons by 060 464 6021 om te bespreek.

Breek weg van die stad en kom geniet die rustigheid van die natuur, volop wild- en voΓ«llewe en vars Bosveld-lug.Geniet o...
10/06/2026

Breek weg van die stad en kom geniet die rustigheid van die natuur, volop wild- en voΓ«llewe en vars Bosveld-lug.

Geniet ons:
βœ… Onderdak verhitte swembad
βœ… Staproetes
βœ… Fietsry
βœ… Putt-putt
βœ… Speelarea vir die kinders

πŸ“ž Bespreek nou: 060 464 6021 - kontak kantoor vir spesiale aanbiedinge.
πŸ“§ [email protected]

Hartbeeshoek Nature Reserve – jou Bosveld-wegbreek net buite Brits. πŸ•οΈπŸ¦“πŸŒΏ

Kom kuier by Hartbeeshoek Nature Reserve hierdie LANG NAWEEK!Ontsnap die gejaag en kom geniet 'n rustige winterwegbreek ...
09/06/2026

Kom kuier by Hartbeeshoek Nature Reserve hierdie LANG NAWEEK!
Ontsnap die gejaag en kom geniet 'n rustige winterwegbreek in die natuur. Word wakker met vars koue oggende, geniet warm vure onder die sterrehemel en ervaar die stilte en skoonheid van die bosveld.

Kampplek beskikbaar. Kontak ons kantoor vir specials.
πŸ“ž Bespreek nou: 060 464 6021
πŸ“§ [email protected]

Ons sien uit daarna om jou te verwelkom!

Kom kuier by Hartbeeshoek Nature Reserve hierdie LANG NAWEEK!Ontsnap die gejaag en kom geniet 'n rustige winterwegbreek ...
07/06/2026

Kom kuier by Hartbeeshoek Nature Reserve hierdie LANG NAWEEK!
Ontsnap die gejaag en kom geniet 'n rustige winterwegbreek in die natuur. Word wakker met vars koue oggende, geniet warm vure onder die sterrehemel en ervaar die stilte en skoonheid van die bosveld.

πŸ“ž Bespreek nou: 060 464 6021
πŸ“§ [email protected]

Ons sien uit daarna om jou te verwelkom!

02/06/2026

Winter maande spesiale aanbiedinge by Hartbeeshoek Nature Reserve :
Junie tot Augustus
- Lankstaan kampering teen R3000 per maand
- R350.00 per nag per staanplek geldig 27 Junie tot 20 Julie 2026
- 20% af op alle chalets tussen 27 Junie tot 20 Julie 2026
- Pensionaris midweek prys: R800 Sondag to Vrydag
- Pensionaris midweek prys vir chalets R450 per nag.

Kontak gerus ons kantoor om te bespreek:
060 464 6021
E-pos: [email protected]

Winter maande spesiale aanbiedinge by Hartbeeshoek Nature Reserve :Junie tot Augustus- Lankstaan kampering teen R3000 pe...
28/05/2026

Winter maande spesiale aanbiedinge by Hartbeeshoek Nature Reserve :
Junie tot Augustus
- Lankstaan kampering teen R3000 per maand
- R350.00 per nag per staanplek geldig 27 Junie tot 20 Julie 2026
- 20% af op alle chalets tussen 27 Junie tot 20 Julie 2026
- Pensionaris midweek prys: R800 Sondag to Vrydag
- Pensionaris midweek prys vir chalets R450 per nag.

Kontak gerus ons kantoor om te bespreek:
060 464 6021
E-pos: [email protected]

LANKSTAANKAMP SPESIALE WINTER AANBIEDING  by Hartbeeshoek ❄️Ontsnap hierdie winter na die rustige natuur van Hartbeeshoe...
18/05/2026

LANKSTAANKAMP SPESIALE WINTER AANBIEDING by Hartbeeshoek ❄️

Ontsnap hierdie winter na die rustige natuur van Hartbeeshoek!
Geniet kamp-lewe, vars lug en rustige omgewing teen β€˜n ongelooflike spesiale tarief.

πŸ”₯ Slegs R3000 per maand
πŸ‘« Geldig vir 2 persone
πŸ“… Beskikbaar van Junie tot Augustus

Perfek vir:
β€’ Pensionarisse
β€’ Werk van 'huis' af
β€’ Winter wegbreek
β€’ Natuur- en kamp liefhebbers

πŸ“ Hartbeeshoek Nature Reserve
πŸ“ž Kontak ons vandag vir besprekings en meer inligting.
Whatsapp of bel 060 464 4061

Hartbeeshoek Winter Specials is hier!Kom geniet die rustige bosveld, kampvure en winter-sonskyn by Hartbeeshoek hierdie ...
14/05/2026

Hartbeeshoek Winter Specials is hier!

Kom geniet die rustige bosveld, kampvure en winter-sonskyn by Hartbeeshoek hierdie winterseisoen!

✨ Winter Aanbiedinge (Junie – Augustus):
β€’ Maandkamp vanaf slegs R3000 vir 2 persone
β€’ Skoolvakansie kamp: R350 per nag per staanplek
β€’ Pensioenarisse midweek kamp: R800 per midweek (So - Vry)
β€’ Pensioenarisse chalet midweek: R450 per nag (So – Vry)

🌿 Perfek vir ’n rustige wegbreek saam met familie en vriende.
πŸ“ Bespreek nou β€” beperkte plek beskikbaar!

Address

Hartbeeshoek Nature Reserve
Brits
0250

Telephone

+27604646021

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hartbeeshoek Nature Reserve posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share