28/08/2026
Die September/Oktober-skoolvakansie is om die draai! βοΈ
Begin die vakansie op Erfenisdag met 'n lekker braai en maak daarna die meeste van 'n paar heerlike dae langs die see. πΏπ¦π₯
Cecily Botha Holiday Rentals het 'n verskeidenheid vakansieverblyf in pragtige Buffelsbaai beskikbaar vir jou volgende wegbreek.
ποΈ Dae op die strand
π Vars seelug
π₯ Lekker kuier en braai
π£ Lang wandelinge langs die see
βοΈ Tyd om net te ontspan...
Bespreek vroegtydig voordat die beste datums bespreek is!
π± Kontak Cecily vir tariewe en beskikbaarheid:
082 448 6419 | www.cbholidayrentals.co.za