DE HERBERG LODGE

Call Directions Website Contact the hotel

DE HERBERG LODGE DE HERBERG LODGE is vanjaar se wenner van die Top 3 Ster Lodge in die Sanlam Top 20 Destination Toek Need to visit De Aar and surroundings?
(1)

Contact us if you are not familiar with all the routes. We will gladly assist you with the most convenient, fastest and safest road towards your destination. Are you a tourist visiting the Karoo? Contact us for useful tips on how to plan your trip.

Soli Deo Gloria. A heartfelt thank you to all our guests for their trust in us, which made this award possible. Dankie a...
31/08/2026

Soli Deo Gloria. A heartfelt thank you to all our guests for their trust in us, which made this award possible. Dankie aan al ons gaste wat hierdie toekenning vir ons moontlik gemaak het.

Drie lewenslange vonnisse is te lig - hy moet nooit weer 'n tronkdeur agter hom hoor toeklap nie, want die vonnisse wat ...
02/08/2026

Drie lewenslange vonnisse is te lig - hy moet nooit weer 'n tronkdeur agter hom hoor toeklap nie, want die vonnisse wat hy sy kinders op 'n gewetenlose manier opgelê het, is duisend maal erger. Sê die Here: Wee hom wat 'n kind laat struikel, dan dit beter dat jy 'n meulsteen om jou nek bind en jouself in die dieptes van die see werp.

Hul pa is vir lewenslank tronk toe omdat hy hulle jare lank verkrag het. Nou wil die drie jong vroue die wêreld waarsku teen mans soos hy.

By the Grace of God
09/07/2026

By the Grace of God

Soli Deo Gloria
16/06/2026

Soli Deo Gloria

🏆 PROUD MOMENT FOR DE AAR! 🏆

We are honoured to announce that DE HERBERG LODGE has been recognized as a Tourism Destination Award Top 10 Lodge Winner – Northern Cape Province 2025!

For over two decades, we've been welcoming travellers with warm Karoo hospitality, comfortable accommodation, beautiful gardens, and exceptional service. This award celebrates our commitment to creating memorable guest experiences every day.

Thank you to our loyal guests, dedicated team, and everyone who continues to support us.

📍 De Aar, Northern Cape
🌐 https://herberglodge.co.za/

Hy kom langs my staan. Selfoon in die hand. Hou dit uit dat ek kan sien. En skielik draai die wêreld. Voel  dit of ’n ar...
20/05/2026

Hy kom langs my staan. Selfoon in die hand. Hou dit uit dat ek kan sien. En skielik draai die wêreld. Voel dit of ’n arm of been uitgeruk word. Kan dit waar wees? MagdaTesner, jy het soos ’n bries in ons lewens gekom 17 jaar gelede. En soos ’n tornado uit ons lewens gegaan.
Jy het ons toegegooi met seëninge. Altyd iets uit jou hand. ’n Hand wat daarmee jou liefde vir ons wou wys – op ’n sigbare, tasbare wyse. En ons het jou leer liefkry. Jy was nie net ’n gas nie. Jy was Magda – unieke Magda. Ons Magda.
Was jy kwaad en het jy hart uitgespoel, was daar steeds ‘n sagtheid wat soos ’n stil stroom water deurgeskemer het. As jy jou hartseer met my deel, was daar steeds iewers agter die pyn ’n onhoorbare laggie weggesteek. Het jy jou vreugde met my gedeel, het ’n gloed van lag en vrolik wees soos ’n massiewe rivier uit jou gebreek.
Jy was anders. Jy was Magda. Jy het impak gehad en impak gemaak. Ek weet jy het soms jou kollegas teen die mure uitgedryf. Want jy was georganiseerd. Dinge moes reg en vinnig gedoen word. Jy was Magda, ’n mooi vrou, vriendin en ma van binne en buite.
Waar jy ookal getrap het, het jy invloed op ons uitgeoefen. Spore van liefde en omgee en welwillendheid getrap wat amper soos letsels in ons agtergebly het. Jy het te vinnig gegaan. Nie gegroet nie, net gegaan. Ek kon baie dinge met jou deel, hoe graag sou ek die pyn wat jou weggaan gebring het ook met jou wou deel nie. Maar helaas daardie een laaste oproep sal nooit weer wees nie.
Wees gegroet. Hamba Kahle tot ons weer sien. Ons harte brand vanaand. Ons by De Herberg salueer jou – ons trane loop vanaand ’n pad na jou.

Address

49 SCHREINER Street
De Aar
7000

Opening Hours

Monday 06:30 - 20:00
Tuesday 06:30 - 20:00
Wednesday 06:30 - 20:00
Thursday 06:30 - 20:00
Friday 06:30 - 20:00
Saturday 06:30 - 20:00
Sunday 07:00 - 20:00

Telephone

+27823719002

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DE HERBERG LODGE posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Hotel

Send a message to DE HERBERG LODGE:

Shortcuts

Share

Category