17/08/2026
๐ Twee dae. Vyf ongelooflike kunstenaars. Een onvergeetlike naweek! ๐๐ถ
Dairy Fest 2026 wag vir jou met groot name, lekker kos, hope stalletjies en vermaak vir die hele gesin.
Moenie die fees van die jaar misloop nie โ ons sien jou 10 & 11 Oktober by die Gamtoos Ferry Hotel!
๐๏ธ Kry jou kaartjies vandag op Quicket of by Apex Synergy.