13/06/2026
Die Noord-Kaap en die water roep!
Broadwater River Resort & Nature Retreat is geleë op die oewers van die Vaalrivier, tussen Kimberley en Douglas op die R 357. Broadwater dien as 'n groen oase in die warm Noord-Kaap.
Kom ervaar sonsondergange so pragtig, jy sal d**k hulle is AI-gegenereer, terwyl die visarend jou wekker is.
Vir net R 490.00 vir twee persone!
Broadwater bied meer as net ‘n kampeerplek en privaat badkamers vir elke kampeerder; dit is 'n plek om die natuur te ervaar en blywende herinneringe te skep.
Die volgende geriewe is ook beskikbaar by Broadwater:
Pont Restaurant
Dariva Natura Vlotrit
Spoedbootritte en watersporte
Kajak- en trapbootverhuring
Kinderspeelgrond
Swembad
Visvang
Bespreek jou plek vandag!
Kontak ons by:
Bel of WhatsApp 082 332 2266
of stuur ‘n e-pos na [email protected]
Volg ons op Facebook, Instagram, TikTok en LinkedIn vir aanbiedinge en promosies, of besoek ons webwerf by www.broadwater.co.za.