29/08/2026
Nou gaan ons braai!
Huis Veltman se Pa & Seun Braai van 2026, een reuse sukses!
Van broers wat weer vereenig het tot geselligheid om die vuur, die aand het gesorg vir ‘n samekoms wat vir altyd onthou sal word.
Ons sê dankie aan almal wat gekom het en veral ‘n groot bedanking aan die span wat vanaand laat realiseer het. Die Velties waardeer julle opreg.