Die Silwer Olyf

Die Silwer Olyf Guesthouse Retreat

Gewoonlik is die tyd van die jaar in Fauresmith maar ñ geskarrel....almal restoureer of bou of verf of maak iets skoon a...
05/06/2026

Gewoonlik is die tyd van die jaar in Fauresmith maar ñ geskarrel....almal restoureer of bou of verf of maak iets skoon as voorbereiding vir die wat hierdie jaar tussen 7 en 9 Julie plaasvind.
Gisteraand se slaap was maar deurmekaar...ons woonstel kry sy teels agter die kaggel en die badkamer word ge -renovate.....die woonstel waar ons bly kry ook gaste in.
Peggy kom troos my vanoggend....ons 4 hondekinders mag elke oggend in die bed kom klim van 6uur af(net as Jacobus Silwer en Emmalé nie hier is nie)
Als gaan ok wees.....al proe ek sementstof!
Bouery raak mos altyd eers erger voor dit beter raak.
Maar ons is opgewonde oor die eind resultaat!
Before and after fotos volg binnekort.....

Nog ñ stappie nader....ons skuur en varnish ñ 140jaar oue hout vloer.
03/06/2026

Nog ñ stappie nader....ons skuur en varnish ñ 140jaar oue hout vloer.

Ons geel vinkies is uiteindelik klaar....en ons voel ons moet iets weggee!Wat d**k julle word Jacobus Silwer se sketskam...
27/05/2026

Ons geel vinkies is uiteindelik klaar....en ons voel ons moet iets weggee!
Wat d**k julle word Jacobus Silwer se sketskamer? Wat gaan ons hier aanbied?
1 aand vir 2 persone by Die Silwer Olyf is op die spel!

So wat sal julle sê doen ons met die ou hout vloer? Gooi bietjie idees?Afakuur? Of moet ons hom ñ kleur verf?
21/04/2026

So wat sal julle sê doen ons met die ou hout vloer? Gooi bietjie idees?
Afakuur? Of moet ons hom ñ kleur verf?

"These are a few of our favourite things..."1. Homemade Roomys2. Mural verf3. ÀL die honde in een kamer4. Upgrading a sp...
20/04/2026

"These are a few of our favourite things..."
1. Homemade Roomys
2. Mural verf
3. ÀL die honde in een kamer
4. Upgrading a spesific space....

Ons liewe  is ñ volle 4 jaar oud Jacobus Silwer Mathys Roets 1 April sal altyd ñ spesiale datum vir ons wees.Ons eerste ...
02/04/2026

Ons liewe is ñ volle 4 jaar oud
Jacobus Silwer Mathys Roets
1 April sal altyd ñ spesiale datum vir ons wees.
Ons eerste plekkie in van Riebeeckstraat, Fauresmith
Kom kuier by ons ###

28/02/2026
02/02/2026

Uit die Hemel vir ons gestuur x
Hilda en Ansophi sluit by ons span aan.
Baie welkom julle!
Besigheidsure volg binnekort!
Ons werk tans aan ons menu!

History meets Modern Art.Airflex. Voortrekkers. Ballpointpenart.
02/02/2026

History meets Modern Art.
Airflex. Voortrekkers. Ballpointpenart.

Address

Van Riebeekstraat 4
Fauresmith

Telephone

+27716037258

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Silwer Olyf posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Hotel

Send a message to Die Silwer Olyf:

Share