Dwarswegstrandoord

Dwarswegstrandoord ๐Ÿ“Dwarswegstrand is geleรซ naby Groot-Brakrivier, tussen Mosselbaai en George.
(1)

Dwarswegstrandoord is โ€˜n lieflike vakansieoord teen die see geleรซ met 29 eenhede en โ€˜n karavaanpark.

Ons eenhede bespreek blitsvinnig! KO6 en KO10 is nog beskikbaar.Bespreek!
04/09/2026

Ons eenhede bespreek blitsvinnig! KO6 en KO10 is nog beskikbaar.
Bespreek!

Baie dankie aan ons gaste vir die waardevolle terugvoer en aanbevelings wat ons met elke besoek ontvang. Julle insette i...
03/09/2026

Baie dankie aan ons gaste vir die waardevolle terugvoer en aanbevelings wat ons met elke besoek ontvang.
Julle insette inspireer ons om voortdurend na uitnemendheid te streef.
Besprekings kan gerieflik aanlyn, telefonies of per e-pos gedoen word:
Aanlyn: www.dwarswegstrandoord.co.za
Telefoon: 044 879 1010
E-pos: [email protected]

๐๐ž๐ฌ๐ค๐ข๐ค๐›๐š๐ซ๐ž ๐ฏ๐ž๐ซ๐›๐ฅ๐ฒ๐Ÿ ๐ฏ๐ข๐ซ ๐๐ข๐ž ๐ค๐จ๐ฆ๐ž๐ง๐๐ž ๐ง๐š๐ฐ๐ž๐ž๐ค:W5A - Slaap 2 โŒ Reeds geneemKO6 - Slaap 4KO10 - Slaap 6 KO11 - Slaap 6 โŒ Reeds...
02/09/2026

๐๐ž๐ฌ๐ค๐ข๐ค๐›๐š๐ซ๐ž ๐ฏ๐ž๐ซ๐›๐ฅ๐ฒ๐Ÿ ๐ฏ๐ข๐ซ ๐๐ข๐ž ๐ค๐จ๐ฆ๐ž๐ง๐๐ž ๐ง๐š๐ฐ๐ž๐ž๐ค:

W5A - Slaap 2 โŒ Reeds geneem
KO6 - Slaap 4
KO10 - Slaap 6
KO11 - Slaap 6 โŒ Reeds geneem

Bespreek gerus aanlyn of kontak die kantoor.
www.dwarswegstrandoord.co.za / 044 879 1010

๐๐”๐”๐’! ๐๐”๐”๐’! ๐๐”๐”๐’! ๐ŸšจIets nuuts het by ons gebeur! ๐ŸšฟOns het nou โ€™n  strandstort by die woonwapark waar jy jou voete en san...
01/09/2026

๐๐”๐”๐’! ๐๐”๐”๐’! ๐๐”๐”๐’! ๐Ÿšจ
Iets nuuts het by ons gebeur! ๐Ÿšฟ

Ons het nou โ€™n strandstort by die woonwapark waar jy jou voete en sand kan afspoel nรก โ€™n lekker dag op die strand.

๐ŸŒธ WELKOM, LENTE! ๐ŸŒธOnthouโ€ฆ besprekings vir September 2027 open vandag! โ˜€๏ธDaar is sommer ook โ€™n langnaweek in September 20...
01/09/2026

๐ŸŒธ WELKOM, LENTE! ๐ŸŒธ

Onthouโ€ฆ besprekings vir September 2027 open vandag! โ˜€๏ธ

Daar is sommer ook โ€™n langnaweek in September 2027, die 24ste val op โ€™n Vrydag. Jy weet wat om te doen!

๐‡๐š๐ซ๐ญ๐ฅ๐ข๐ค๐ž ๐ ๐ž๐ฅ๐ฎ๐ค ๐š๐š๐ง ๐Œ๐ง๐ซ ๐„๐ฌ๐ญ๐ž๐ซ๐ก๐ฎ๐ข๐ณ๐ž๐ง ๐ฆ๐ž๐ญ ๐ฌ๐ฒ ๐ฏ๐ž๐ซ๐ค๐ข๐ž๐ฌ๐ข๐ง๐  ๐š๐ฌ ๐ฏ๐จ๐จ๐ซ๐ฌ๐ข๐ญ๐ญ๐ž๐ซ, ๐ž๐ง ๐š๐š๐ง ๐Œ๐ง๐ซ ๐ƒ. ๐๐ฎ ๐“๐จ๐ข๐ญ ๐ฆ๐ž๐ญ ๐ฌ๐ฒ ๐ฏ๐ž๐ซ๐ค๐ข๐ž๐ฌ๐ข๐ง๐  ๐š๐ฌ ๐จ๐ง๐๐ž๐ซ๐ฏ๐จ๐จ๐ซ...
05/08/2026

๐‡๐š๐ซ๐ญ๐ฅ๐ข๐ค๐ž ๐ ๐ž๐ฅ๐ฎ๐ค ๐š๐š๐ง ๐Œ๐ง๐ซ ๐„๐ฌ๐ญ๐ž๐ซ๐ก๐ฎ๐ข๐ณ๐ž๐ง ๐ฆ๐ž๐ญ ๐ฌ๐ฒ ๐ฏ๐ž๐ซ๐ค๐ข๐ž๐ฌ๐ข๐ง๐  ๐š๐ฌ ๐ฏ๐จ๐จ๐ซ๐ฌ๐ข๐ญ๐ญ๐ž๐ซ, ๐ž๐ง ๐š๐š๐ง ๐Œ๐ง๐ซ ๐ƒ. ๐๐ฎ ๐“๐จ๐ข๐ญ ๐ฆ๐ž๐ญ ๐ฌ๐ฒ ๐ฏ๐ž๐ซ๐ค๐ข๐ž๐ฌ๐ข๐ง๐  ๐š๐ฌ ๐จ๐ง๐๐ž๐ซ๐ฏ๐จ๐จ๐ซ๐ฌ๐ข๐ญ๐ญ๐ž๐ซ ๐ฏ๐š๐ง ๐๐ข๐ž ๐Š๐Ž-๐“๐ซ๐ฎ๐ฌ๐ญ.

Julle bewese leierskap, jare se ondervinding en onbaatsugtige diens maak julle uiters geskik vir hierdie verantwoordelikheid.
Baie dankie vir die tyd, harde werk en opofferings wat julle voortdurend vir die oord lewer.

Die personeel en gaste is opreg dankbaar vir sulke bekwame en toegewyde leiers. Ons wens julle baie sukses, wysheid en seรซn toe in julle nuwe rolle.

๐๐ฎ๐ฐ๐ž ๐ฉ๐ฅ๐š๐ฏ๐ž๐ข๐ฌ๐ž๐ฅ ๐ฏ๐จ๐จ๐ซ ๐Š๐Ÿ๐Ÿ• โ€“ ๐๐ข๐ญ ๐ฅ๐ฒ๐ค ๐ฌ๐จ๐ฆ๐ฆ๐ž๐ซ ๐’ท๐’ถ๐’พ๐‘’ ๐›๐ž๐ญ๐ž๐ซ!! Hier is ons hard aan die werkskaf!!
04/08/2026

๐๐ฎ๐ฐ๐ž ๐ฉ๐ฅ๐š๐ฏ๐ž๐ข๐ฌ๐ž๐ฅ ๐ฏ๐จ๐จ๐ซ ๐Š๐Ÿ๐Ÿ• โ€“ ๐๐ข๐ญ ๐ฅ๐ฒ๐ค ๐ฌ๐จ๐ฆ๐ฆ๐ž๐ซ ๐’ท๐’ถ๐’พ๐‘’ ๐›๐ž๐ญ๐ž๐ซ!!

Hier is ons hard aan die werkskaf!!

03/08/2026

โ—๏ธW2A is reeds geneem.

๐Ÿฌ๐Ÿณ๐‹๐š๐ง๐ ๐ง๐š๐ฐ๐ž๐ž๐ค-๐›๐ž๐ฌ๐ค๐ข๐ค๐›๐š๐š๐ซ๐ก๐ž๐ข๐ | ๐Ÿ•โ€“๐Ÿ๐Ÿ ๐€๐ฎ๐ ๐ฎ๐ฌ๐ญ๐ฎ๐ฌ ๐Ÿฌ๐Ÿณ

Maak seker van jou plekkie โ€“ ons het nog beskikbaarheid!

W2A โ€“ Eenslaapkamer-seefrontwoonstel (slaap 2)

Staanplekke: K1โ€“K4, K8โ€“K13, K32 & K33.

Bespreek vandag nog aanlyn by www.dwarswegstrandoord.co.za.

Address

Kloofstraat 2 Dwarswegstrand
Groot-Brakrivier
6525

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 11:00
Sunday 09:00 - 11:00

Telephone

+27448791010

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dwarswegstrandoord posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Hotel

Send a message to Dwarswegstrandoord:

Shortcuts

Share