17/06/2026
Bespreek vandag nog jou rustige Kamp Vakansie.
Kom ervaar n onvergeetlike rus en lekker net hier in die Bosveld.
Kontak gerus vir Annetjie Olivier 083 661 8986 vir Meer inligting
Geleë binne die asemrowende landskap van Dinokeng wild reservaat, bied Avondrust Bosveld Kamp ’n unieke kampervaring waar natuur en gerief bymekaar kom.
Dinokeng Game Reserve
Hammanskraal
0400
Be the first to know and let us send you an email when Avondrust Bosveld Kamp- Dinokeng posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.