Dibiki Hartenbos

Call Directions Website

Dibiki Hartenbos Dibiki Holiday Resort - your home away from home when you're on holiday in Mossel Bay This peaceful resort is situated near the Hartenbos River and lagoon.

If you are looking for a quiet weekend getaway, or a family holiday near the beach, Dibiki is the place to be. Hartenbos is part of the famous Garden Route and ideally located mid-way between Port Elizabeth and Cape Town. Enjoy the lovely Mediterranean climate, long white sandy beaches and lots of other activities and entertainment in and around the area. Everything is done on foot in Hartenbos and DIBIKI - going to the beach for a swim, fishing or going shopping. We offer paved camping sites, immaculate wooden self-catering chalets, Bachelors Cabins and a lapa next to the swimming pool for a braai with friends. The Resort is the WINNER in the 2009 / 2010 AA Travel Guides & American Express Accommodation Awards Programme (caravan & camping) and AA Quality Assured - Highly Recommended (Self-catering units) a member of Mossel Bay Tourism, Mossel Bay Guesthouse Guild, SACCTN, Western Cape Resort Association and this family park is endorsed by CCSA, SACA and MCSA. Description

Being situated near the river, beach and town, at the dead end of a small road, Dibiki's tranquil setting is a sanctuary for those who wish to relax and enjoy a holiday in a private resort with no busy streets around. The children wave and cheer when the Outeniqua Choo Tjoe steam train and other passenger trains go pass Dibiki on their way to George. The resort is only 1 km from the Gardenwalk Mall & 4 km from the Langeberg Mall, and it only takes a few minutes to get to all the necessities like banks, shops, restaurants, etc. The George Airport is an easy 34 km drive away on the N2

Klein huisie, groot vakansiegevoel! By Dibiki Hartenbos se Bachelor Cabin 32 kan jy jou oggendkoffie in die kombuisie ma...
03/11/2026

Klein huisie, groot vakansiegevoel!

By Dibiki Hartenbos se Bachelor Cabin 32 kan jy jou oggendkoffie in die kombuisie maak en dit op jou eie stoepie gaan geniet. Die knus huisie het ook ’n badkamer met ’n stort, ideaal vir ’n vinnige afspoel na ’n dag by die see.

Dis ’n heerlike wegbreek vir twee of vir sommer net ’n bietjie alleentyd. En as jou “net een nag” skielik twee word, verstaan ons heeltemal.

📩 Stuur vir ons ’n boodskap om uit te vind wanneer Cabin 32 beskikbaar is.

Gelukkige November van Dibiki Hartenbos! Die son skyn, die vakansiegevoel is in die lug en die braaivleisvure wag om aan...
01/11/2026

Gelukkige November van Dibiki Hartenbos!

Die son skyn, die vakansiegevoel is in die lug en die braaivleisvure wag om aangesteek te word! November beteken langer dae, warmer weer en nóg meer tyd om saam met jou gunstelingmense nuwe vakansieherinneringe te maak.

Kom kamp, ontspan en geniet die mooi van Hartenbos want by Dibiki begin die vakansiegevoel sommer met jou aankoms!

Daar’s net iets aan sonsondergang by Dibiki Hartenbos wat jou laat wens die dag wil ’n bietjie langer talm…Die laaste so...
30/10/2026

Daar’s net iets aan sonsondergang by Dibiki Hartenbos wat jou laat wens die dag wil ’n bietjie langer talm…

Die laaste sonstrale dans op die rivier, ’n goue gloed lê oor die karavaanpark en die eerste braaivure begin knetter. Kampstoele word nader geskuif, iemand skink iets kouds en die gesprekke raak al lekkerder.

Dis daardie tyd van die dag wanneer niemand haastig is nie… Maar jou asem wel weggeslaan word oor hoe mooi dit is!

Kom sit jou voete op en geniet die mooiste einde aan ’n Dibiki-dag. Hier sak die son, maar die kuier begin nou eers!

27/10/2026

WAAR DIE SEE-UITSIG JOU LAAT VERGEET VAN HUISTOE GAAN!

Welkom by Chalet 6 by Dibiki Hartenbos, waar vakansiedrome waar word en die moeilikste besluit van die dag is: Braai ons nou, of kyk ons eers nóg 'n bietjie na die see?

🏡 3 Heerlike slaapkamers wat tot 6 mense akkommodeer
🍳 'n Volledig toegeruste kombuis
🍽️ 'n Gesellige eetarea vir lekker saamkuier
🔥 'n Semi-toegeboude braai-area vir daardie onvergeetlike vakansiebraaie

MAAR WAG... ONS HET DIE BESTE VIR LAASTE GEBÊRE!
'n ASEMROWENDE SEE-UITSIG!

Hier drink jy jou oggendkoffie met 'n uitsig, braai jy met 'n uitsig en vergeet jy sommer heeltemal dat daar iets soos 'n huis bestaan!

📍 Dibiki Hartenbos
Waar jy kom vir 'n vakansie, maar sommer permanent wil intrek!
Bespreek jou wegbreek en kom beleef Chalet 6 self!

Die son sak net ’n bietjie mooier by Dibiki Hartenbos!Veral wanneer jy by een van ons knus selfsorgchalets tuisgaan. Die...
22/10/2026

Die son sak net ’n bietjie mooier by Dibiki Hartenbos!

Veral wanneer jy by een van ons knus selfsorgchalets tuisgaan. Die lug kry sy mooiste kleure, die dag se gejaag raak stil en jy kan net agteroor sit en die oomblik geniet.

Met jou gunstelingmense naby en iets lekkers op die braai, het jy min meer nodig. Behalwe dalk iemand wat die skottelgoed doen!

📩 Bespreek jou wegbreek by Dibiki Hartenbos en kom geniet daardie “ons moet langer bly”-sonsondergange.

15/10/2026

’𝙣 𝙒𝙚𝙜𝙗𝙧𝙚𝙚𝙠 𝙨𝙖𝙖𝙢 𝙢𝙚𝙩 𝙟𝙤𝙪 𝙜𝙪𝙣𝙨𝙩𝙚𝙡𝙞𝙣𝙜𝙢𝙚𝙣𝙨𝙚?
Chalet 2 by Dibiki Hartenbos het plek vir die hele klein span!

Die tweeslaapkamerchalet het een kamer met ’n dubbelbed en ’n tweede kamer met twee enkelbeddens. Die badkamer het ’n stort en ’n bad, en die oopplan-kombuis en sitarea maak dit maklik om saam te kuier.

En natuurlik is daar ’n semi-toegeboude braai, want wat is ’n vakansie sonder daardie bekende vraag: “Wie gaan vanaand die vuur aansteek?”

Perfek vir ’n klein gesin of ’n paar vriende wat saam wil wegbreek. Bespreek julle verblyf by Dibiki Hartenbos en begin solank planne maak vir die braai!

𝗪𝗮𝘁 𝗶𝘀 𝗯𝗲𝘁𝗲𝗿 𝗮𝘀 𝗸𝗮𝗺𝗽? 𝘂𝗵𝗺... 𝗻𝗶𝗲 𝘃𝗲𝗲𝗹 𝗻𝗶𝗲!Van jou eerste koppie koffie met sonsopkoms tot daardie laaste geselsie om die...
08/10/2026

𝗪𝗮𝘁 𝗶𝘀 𝗯𝗲𝘁𝗲𝗿 𝗮𝘀 𝗸𝗮𝗺𝗽? 𝘂𝗵𝗺... 𝗻𝗶𝗲 𝘃𝗲𝗲𝗹 𝗻𝗶𝗲!

Van jou eerste koppie koffie met sonsopkoms tot daardie laaste geselsie om die braaivleisvuur na sononder, daar is nie ’n verkeerde tyd om te kamp nie.
Dis ’n heeldag-, heelnag-, elke-seisoen-ding!

By Dibiki Hartenbos verstaan ons wat ’n lekker kampvakansie besonders maak: tyd buite, goeie geselskap en nóg ’n rede om die braai aan te steek.

Wanneer kom slaan jy kamp op?

06/10/2026

Baie mense vra ons wat maak Dibiki Hartenbos so spesiaal?

Wel... dit is 'n bietjie moeilik om dit te beskryf in woorde! So die beste is, laat ons julle wys...

Ons is meer as net 'n kamp terrein,
Ons is 'n plek waar kampeerders familie word,
Vriendskappe vorm wat jy nie gedink het moontlik is nie...
en herhinneringe geskep word wat jy nie sal vergeet nie!

Hierdie is Dibiki Hartenbos

Dis weer daardie tyd van die jaar… die son skyn warmer, die dae raak langer en Dibiki Hartenbos se swembad lyk elke dag ...
02/10/2026

Dis weer daardie tyd van die jaar… die son skyn warmer, die dae raak langer en Dibiki Hartenbos se swembad lyk elke dag ’n bietjie meer aanloklik!

Jy weet dis amper somer wanneer “ek gaan net my tone natmaak” skielik ’n middag lank in die swembad word.

Pak jou swemklere en kom geniet ’n heerlike wegbreek by Dibiki Hartenbos. Die swembad wag vir jou!

Address

Hartenbos
6520

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00
Sunday 08:00 - 10:00

Telephone

044 6951532

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dibiki Hartenbos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category

Nearby hotels