Bean Restaurant and B&B

Bean Restaurant and B&B Familie Restaurant en Gastehuis gefokus op goeie kos en vriendelike diens - Afrikaans is lekker!

HARTSWATER RUGBYCLUB ons wil vir julle sterkte toewens teen KRC Duikers in Saterdag se Frances Baard finaal.Ons staan ba...
18/06/2026

HARTSWATER RUGBYCLUB ons wil vir julle sterkte toewens teen KRC Duikers in Saterdag se Frances Baard finaal.

Ons staan bankvas agter julle!

Ons almal by Bean en ons wyer gemeenskap is ongelooflik trots op julle πŸ‘Œ

Bring die beker huistoe manne πŸ†

Bean se Suurdeeg Brood is nou ook by Smitten beskikbaar πŸ€©πŸ‘Œβ˜•οΈOnthou: "not all sourdough is created equal" ....Bean se suu...
17/06/2026

Bean se Suurdeeg Brood is nou ook by Smitten beskikbaar πŸ€©πŸ‘Œβ˜•οΈ

Onthou: "not all sourdough is created equal" ....Bean se suurdeeg is eerlike brood.

Net 3 bestanddele - Water, Meel, en Sout
GEEN Kits Gis nie.

16/06/2026

Die Bean Eisbein

Het jy al joune bestel? - dit is nog die hele week beskikbaar.

Dankie vir die ongelooflike ondersteuning met die Eisbein special πŸ™πŸ€©

Kry jou 1KG Bean Eisbein - moet dit asb nie misloop nie 🀩

🎬 Hugh White

1KG Eisbein Special trek gemaklik aan, kom maak 'n draai! - dit is soos om by jou huis te kuier net met minder skottelgo...
10/06/2026

1KG Eisbein Special

trek gemaklik aan, kom maak 'n draai!

- dit is soos om by jou huis te kuier net met minder skottelgoed!

πŸ“’ 1kg Eisbein & soet mosterd, gebakte aartappel & gravy, en uie ringe vir slegs R145.00

* vir 'n beperkte tyd

08/06/2026

Warm Bean Koffie β˜•οΈ en 'n Koue Winter ❄️ - die perfekte kombinasie πŸ‘Œ

Noord-Kaap Winters -

as jy uit die bed klim: Verdien jy 'n sertifikaat vir dapperheid asook 'n Bean Koffie. πŸ‘Œβ„οΈβ˜•οΈ

Kom Proe Self 🀩

🎬 Hugh White

Die Ossewa hou nog koers.....Die dis raak ons Afrikaner Harte en is die perfekte begin vir 'n koue naweek!Bestel vandag ...
05/06/2026

Die Ossewa hou nog koers.....

Die dis raak ons Afrikaner Harte en is die perfekte begin vir 'n koue naweek!

Bestel vandag nog Die Ossewa!

Harts Cookies nou beskikbaar by Bean. Elkeen 'n kunswerk in eie reg. Die perfekte "ek d**k aan jou" of "dis oulik" geske...
04/06/2026

Harts Cookies nou beskikbaar by Bean.

Elkeen 'n kunswerk in eie reg.

Die perfekte "ek d**k aan jou" of "dis oulik" geskenk.

Kry vandag nog jou Harts Cookie by Bean πŸ€©πŸ‘Œ

πŸ“Έ Elandri

02/06/2026

Die SPAR Hartswater en Bean trekking 🀩

Veels geluk aan Magda Bester en Marieta de Bruin julle is die gelukkige wenners van ons trekking.
Julle wen 'n Hartswater Spar hamper ter waarde van R1000.00 ASOOK 'n R1000.00 Hartswater Spar geskenkbewys!

Dankie Tristan en jou span by Hartswater Spar, julle is goud werd vir ons gemeenskap! Ons waardeer julle opreg - altyd daar en betrokke.
As ons iets nodig het maak nie saak wat se kruideniersware dit mag wees nie - julle doen altyd moeite.

Dankie vir almal se ondersteuning en vir die geleentheid om 'n restaurant vir ons mense te kan wees ❀️

Oom Chicken maak seker dat hierdie winter sy Rayburn stoof warm brand. Die Rayburn stoof kom van sy familie plaas Hartin...
20/05/2026

Oom Chicken maak seker dat hierdie winter sy Rayburn stoof warm brand.

Die Rayburn stoof kom van sy familie plaas Hartington af. Dit was sy ouma White se stoof.

Een van die eerste huise op die Vaalharts Skema!

Die stoof brand vuur warm met jare se liefde en omgee net hier in Bean ❀️

Hierdie stoof kom al jare met die Vaalharts Skema - maak seker jy mis nie hierdie winter Chicken se stoof nie πŸ”₯πŸ”₯

Die laaste keer wat hierdie stoof gebrand het was meer as 40 jaar terug toe Mim White (Chicken se Ma gekook het met hom)

Oor ons ewige gebergtesWaar die kranse antwoord gee.Deur ons vΓͺr-verlate vlaktesMet die kreun van OSSEWA –Ruis die stem ...
20/05/2026

Oor ons ewige gebergtes
Waar die kranse antwoord gee.
Deur ons vΓͺr-verlate vlaktes
Met die kreun van OSSEWA –
Ruis die stem van ons geliefde,
Van ons land Suid-Afrika.

Die Ossewa - om ons kultuur te vier, wie ons is!
Die sterk karakter wat ingeweef is in ons bloed.
Trots Afrikaans -
Die Ossewa 'n kragtige uitdrukking van ons identiteit!

🎨 Lilo van Wyk

Address

Conroy Street
Hartswater
8570

Opening Hours

Monday 12:00 - 21:00
Tuesday 10:00 - 22:00
Wednesday 10:00 - 22:00
Thursday 10:00 - 22:00
Friday 10:00 - 22:00
Saturday 10:00 - 22:00
Sunday 11:00 - 14:00

Telephone

+27829393026

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bean Restaurant and B&B posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Hotel

Send a message to Bean Restaurant and B&B:

Share