23/06/2026
๐โ๏ธ WINTER SKOOLVAKANSIE BY DIE SEE! ๐๏ธโ๏ธJEFFREYS BAAI
Ruil die koue vir sonskyn, vars seelug en ontspanne dae in Jeffreysbaai!
๐ก Pelican Palms Luukse Selfsorghuis is die ideale bestemming vir 'n gesinsvakansie of 'n naweekwegbreek saam met vriende.
๐
Beskikbare datums:
โจ 26 Junie โ 2 Julie
โจ 12 โ 21 Julie
๐Slegs R1 650 per nag | SLAAP 7
๐ก Minimum verblyf: 3 nagte
โจ Wat wag vir jou?
๐จโ๐ฉโ๐งโ๐ฆ Slaap tot 7 gaste
๐๏ธ 3 Slaapkamers
๐ 2 Badkamers
๐ฅ Binne- รฉn buitebraai
๐ Net 600 m vanaf die strand
๐ถ Gratis WiFi & Smart TV
๐๏ธ Linne en handdoeke ingesluit
๐ด Pragtige tuin en sonnige stoep
๐ฝ๏ธ Stap of ry net 'n paar minute na Walskipper, Tapas en Nina's.
๐ฆ Die kinders gaan mal wees oor Wacky Waterpark!
๐
Daar is niks soos 'n wintersonsondergang langs die see nie... Kom skep herinneringe wat 'n leeftyd hou.
๐ Bespreek vandag voordat hierdie datums vol is!
Vicky Grobler
๐ฑ 083 724 5231