Cas Da Willa Lodge

Cas Da Willa Lodge We are situated in the Northern Cape Kathu. Best lodge in Kathu region to come and have a relaxing weekend. We offer a variety of luxury accommodation.

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Gideon Haasbroek, Liza Roets, Nico Van der Westhuizen, An...
05/09/2026

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Gideon Haasbroek, Liza Roets, Nico Van der Westhuizen, Annatjie Lachenicht, Jan En Anet Venter, Norman Douglas Ross, Warren Hoogkyk, Manie Van Wyk, Mandi De Lange, Sesheng Atheletics Club, Johan Fensham, Elmarie Bylsma, Niekie Soret Kruger, Dirk Maritz, Mariliza Fourie

05/09/2026
05/09/2026

Mane mense mense kom en geniet die rugby saam met ons en al die mooi mense in Kathu! Maak gou die kaartjies loop soos wyn en vlieg soos Mars maar frans het dit onder beheer! Maak gou en kom geniet vandag saam met ons! Alles onder 1 dak, reën on geen reën! Want waars dit Lekker hiers dit Lekker
DAAR VAT HY!!

Ons by Cas Da Willa kan nie wag om julle almal more by ons te sien vir die Rugby en dan die groot show in ons pragtige s...
04/09/2026

Ons by Cas Da Willa kan nie wag om julle almal more by ons te sien vir die Rugby en dan die groot show in ons pragtige saal! Geen reën of donderstorm sal dit keer! Sing gaan ons sing! Dans gaan ons dans met wyn met Mars en Frans! Sien julle môre hier waar dit Lekker is!

Address

Reitzhof 35
Kathu
8446

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cas Da Willa Lodge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Hotel

Send a message to Cas Da Willa Lodge:

Shortcuts

Share

Category