24/12/2022
Dankie Vader God dat ons Jesus se geboorte kan herdenk. Ons nooi U om saam met ons familie en vriende 'n feesmaal te kom geniet sodat ons weereens vir U kan dankie se vir Jesus in ons lewens. Dankie dat Hy gekom het om ons vir ewig te verlos van sonde, dat Hy ons kom leer het van liefde en genade. Ons loof en prys U groot en Heilige Naam.
Amen
Geseende Christus fees aan al my familie, vriende en gaste.