08/06/2026
π Ons splinternuwe webwerf is nou LIVE β en ons vier dit saam met jou!
Besoek www.ukarimu.co.za, kyk na die gaste-resensie video en sien alles wat Ukarimu te bied het.
15% AFSLAG wanneer jy direk by ons bespreek hierdie week!
β
Besoek www.ukarimu.co.za
β
WhatsApp, skakel of e-pos ons direk
β
Gebruik kode UKARIMU15
β
Ons pas jou 15% toe β dis so eenvoudig!
π
Bespreek voor Sondag 14 Junie 2026
π― Eerste kom, eerste bedien β geen uitsluitdatums nie!
β οΈ Moenie die "Bespreek Nou" knoppie gebruik nie β kontak ons direk om die afslag te kry.
π Wilkoppies Β· Klerksdorp Β· Noordwes Provinsie
π www.ukarimu.co.za Β· π± 078 253 0454
Gastehuis