Die Ark (Hooggeleë, Koringberg, Western Cape)

Die Ark (Hooggeleë, Koringberg, Western Cape) Escape to the heart of the Swartland, just outside Koringberg! Stay on a real wheat & sheep farm with 360° views (yes, even Table Mountain on a clear day).

Enjoy starry nights, fresh air, and warm country hospitality. Where the farm feels like home.

WhatsApp Sunet Coetzee  :+27 83 655 5379 000Inligting oor karevaan... Sprite sport 1988Lisensie tot 2027Tent grootte 4.5...
17/09/2026

WhatsApp Sunet Coetzee :+27 83 655 5379
000
Inligting oor karevaan...
Sprite sport 1988
Lisensie tot 2027
Tent grootte 4.5 x 6m
Add a room
Opvou tafel en rak
Porta potty
Koskas
Kombuisrak vir eetgery
3plaat gasbrander
Spaarwiel
Nuwe remme
Geen houtvrot
Baie kaste in karevaan
Staan reeds opgeslaan onder permanente dak in Weskaap
Staanplek kan oorgeneem word met bestuur se goedkeuring.
Ons neem net ons eie meubels

En die Bingo wenner is..........Appies plot 6💥🥳
16/09/2026

En die Bingo wenner is..........Appies plot 6💥🥳

NIE MEER BESKIKBAAR NIE.Let daarop dat dit die afdak met skadunet aan sykante is. Dit sluit nie die karavaan in nie. Jy ...
06/09/2026

NIE MEER BESKIKBAAR NIE.
Let daarop dat dit die afdak met skadunet aan sykante is. Dit sluit nie die karavaan in nie. Jy moet jou eie karavaan en kamptoerusting hê. Tente alleen kan nie werk vir Langtermyn kampeerders nie.
WhatsApp 083 456 9971

Wowww dankie Maria♡ dis baie mooi.
06/09/2026

Wowww dankie Maria♡ dis baie mooi.

Belville Noord het kom slide♡ Corné en Erika.♡ jaarlikse skou tradisie.
05/09/2026

Belville Noord het kom slide♡ Corné en Erika.♡ jaarlikse skou tradisie.

Baie geluk aan vanaand se bingo wenners🫶🏻🥳. Baie geluk aan Danie wat die kontant gewen het🙌🏻✨🎁💰
02/09/2026

Baie geluk aan vanaand se bingo wenners🫶🏻🥳.

Baie geluk aan Danie wat die kontant gewen het🙌🏻✨🎁💰

01/09/2026
1 September 2026 is ń mylpaal in Die Ark Kampterrein se 21 jaar van bestaan. Ons is tjok en blok volbespreek en meer. 20...
01/09/2026

1 September 2026 is ń mylpaal in Die Ark Kampterrein se 21 jaar van bestaan. Ons is tjok en blok volbespreek en meer. 20 staanplekke plus ń ekstra kamper op die gras. Die 7 kamers is ook almal volbespreek ♡ Alles is net Genade♡

Karavaan te huur onder afdak @ R3300 + krag per maand vir persoon met sober gewoontes. Aansoek onderhewig aan goedkeurin...
25/08/2026

Karavaan te huur onder afdak @ R3300 + krag per maand vir persoon met sober gewoontes. Aansoek onderhewig aan goedkeuring. Troeteldiere word toegelaat met voorwaardes.
WhatsApp 083 456 9971

Address

Hooggelee
Koringberg
7312

Telephone

+27835970091

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Ark (Hooggeleë, Koringberg, Western Cape) posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Hotel

Send a message to Die Ark (Hooggeleë, Koringberg, Western Cape):

Shortcuts

Share

Category