21/10/2026
Laaste groen vye gebottel en alles is taai en soet.
Maar so op n bord met varsgebakte brood en botter of met kaas saam met vriende....
Het jy geweet groen vye is eintlik n onbevrugte blom ? Dis een wat ons in September pluk.
Die ryp vye in Desember waarvan ons konfyt kook is bevrugte blomme wat deur n spesiale kewertjie bevrug word
Bestel gerus by A Touch of plaas
Rina 072 407 1731