23/10/2026
WAAR VIND JY DIE BESTE GASTHUIS IN LEPHALALE?
Natuurlik, Sion Guesthouse
Op soek na gemaklike verblyf, βn rustige atmosfeer en hartlike gasvryheid? Dan is Sion Guesthouse die plek waar jy wil wees!
Of jy nou vir besigheid in Lephalale is, op reis is of net βn lekker plek soek om jou kop neer te lΓͺ β ons maak jou welkom.
π 76 Hermanstraat, Lephalale
π Besprekings: 082 448 7752
Kom ervaar gasvryheid waar jy sommer dadelik tuis voel!
Sion Guesthouse β jou tuiste weg van die huis!