ATKV-Eiland Spa

ATKV-Eiland Spa Ontspan en geniet ware gasvryheid by ons toevlugsoord in die Limpopo.
(2638)

Op die suidelike oewer van die Letabarivier slegs 68 km oos van Tzaneen in die Limpopoprovinsie, lรช ATKV-Eiland Spa in die hartjie van die Hans Merensky-natuurreservaat. Eiland Spa spog heeljaar met warm, sonnige weer en saam met die uiteenlopende natuurskoon is hierdie oord een van die gewildstes in Suid-Afrika. Met โ€™n verskeidenheid selfsorg-akkommodasie, ontspanningsgeriewe en -aktiwiteite, res

taurant, asook โ€™n helende hidro-spa is ATKV-Eiland Spa die ideale plek vir die hele gesin om te kom ontspan. Die rustige kalmte en vreedsame stilte van die omgewing skep die ideale atmosfeer vir positiewe en verbeeldingryke besigheidsbeplanning en spanbou. Wenner in die AA Travel Guide/American Express-akkommodasietoekennings vir die kategorie: Groot selfsorgoorde in Suid-Afrika.

๐ŸŒฟ Meer waarde. Meer voordele. Meer ATKV. ๐ŸŒฟWanneer jy โ€™n ATKV-lid word, kry jy toegang tot opwindende voordele, oordaanbi...
08/06/2026

๐ŸŒฟ Meer waarde. Meer voordele. Meer ATKV. ๐ŸŒฟ

Wanneer jy โ€™n ATKV-lid word, kry jy toegang tot opwindende voordele, oordaanbiedinge en onvergeetlike gesinservarings by al die ATKV Oorde.โœจ

โœ”๏ธ Eksklusiewe geleenthede vir lede
โœ”๏ธ Spesiale oordvoordele
โœ”๏ธ Trotse ondersteuning van die Afrikaanse taal en kultuur

Sluit aan teen slegs R150 per maand.

๐Ÿ“ฒ Sluit hier aan: https://atkv.org.za/sluit-aan/



๐ŸŒฟ More value. More benefits. More ATKV. ๐ŸŒฟ

When you become an ATKV member, you gain access to exciting benefits, resort offers and unforgettable family experiences at the ATKV Resorts.โœจ

โœ”๏ธ Exclusive member opportunities
โœ”๏ธ Special resort benefits
โœ”๏ธ Proudly supporting Afrikaans language and culture

Join at only R150 per month.

๐Ÿ“ฒ Sign up here: https://atkv.org.za/sluit-aan/

JUNE LONG WEEKEND LOADING... โ˜€๏ธ๐ŸŽ‰Still looking for the perfect June Long Weekend getaway? We've already planned the fun f...
06/06/2026

JUNE LONG WEEKEND LOADING... โ˜€๏ธ๐ŸŽ‰

Still looking for the perfect June Long Weekend getaway? We've already planned the fun for you!

๐Ÿ‘‡ Check out our Entertainment Programme for the long weekend from 12โ€“16 June!

From exciting competitions and family activities to relaxing moments and unforgettable memories, there's something for everyone to enjoy.

Whether you're planning a family holiday, a couples' escape, or a weekend with friends, our resort is the place to be this June Long Weekend.

๐ŸŠ Activities for all ages
๐ŸŽค Fun competitions & entertainment
๐Ÿ”ฅ Family-friendly atmosphere
๐ŸŒด The perfect break from everyday life

Rooms and campsites are filling up fast, so don't miss out!

๐Ÿ“ž Book your stay today and come experience an unforgettable long weekend with us.

JUNIE LANGNAWEEK LAAI... โ˜€๏ธ๐ŸŽ‰Soek jy nog die perfekte Junie-langnaweek wegbreek? Ons het reeds die pret vir jou beplan!๐Ÿ‘‡ ...
06/06/2026

JUNIE LANGNAWEEK LAAI... โ˜€๏ธ๐ŸŽ‰

Soek jy nog die perfekte Junie-langnaweek wegbreek? Ons het reeds die pret vir jou beplan!

๐Ÿ‘‡ Kyk gerus na ons Vermaakprogram vir die langnaweek van 12โ€“16 Junie!

Van opwindende kompetisies en gesinsaktiwiteite tot ontspanning en onvergeetlike herinneringe โ€“ daar is iets vir almal.

Of jy nou 'n gesinsvakansie, romantiese wegbreek of kuier saam met vriende beplan, ons oord is die plek om hierdie langnaweek te wees.

๐ŸŠ Aktiwiteite vir alle ouderdomme
๐ŸŽค Pretkompetisies en vermaak
๐Ÿ”ฅ Gesinsvriendelike atmosfeer
๐ŸŒด Die perfekte wegbreek van die alledaagse

Verblyf en kampplekke raak vinnig vol, so moenie uitmis nie!

๐Ÿ“ž Bespreek vandag nog en beleef 'n onvergeetlike langnaweek saam met ons.

๐Ÿ“ฑ Warm nuus! Die ATKV het nou sy eie selfoonnetwork en jy kan โ€™n klomp geld op data bespaar!๐Ÿ“ฑBekostigbare data, uitsteke...
05/06/2026

๐Ÿ“ฑ Warm nuus! Die ATKV het nou sy eie selfoonnetwork en jy kan โ€™n klomp geld op data bespaar!๐Ÿ“ฑ

Bekostigbare data, uitstekende dekking en geen kontrakte nie โ€“ dรญs hoe โ€™n slim verbinding lyk! โœจ

Met die ATKV-selfoonnetwerk kry jy:

โœ”๏ธ Bekostigbare data en lugtyd;
โœ”๏ธ Data wat nie verval nie;
โœ”๏ธ Betroubare MTN-dekking; en
โœ”๏ธ โ€™n Maklike betaal-soos-jy-gebruik-stelsel.



๐Ÿ“ฑ Hot off the press! The ATKV now has its own mobile network and youโ€™ll save a ton on data!๐Ÿ“ฑ

Affordable data, excellent coverage and no contracts โ€“ thatโ€™s what smart connectivity looks like! โœจ

With the ATKV Mobile Network, you get:
โœ”๏ธ Affordable data and airtime;
โœ”๏ธ Non-expiring data bundles;
โœ”๏ธ Reliable MTN coverage; and
โœ”๏ธ A simple pay-as-you-go system.

โ„๏ธ Ontspan en Herlaai hierdie Winter โ„๏ธOntsnap van die koue en word warm met โ€™n ongelooflike wegbreek by ATKV Eiland Spa...
03/06/2026

โ„๏ธ Ontspan en Herlaai hierdie Winter โ„๏ธ

Ontsnap van die koue en word warm met โ€™n ongelooflike wegbreek by ATKV Eiland Spa. ๐ŸŒฟ๐Ÿ”ฅ

Geniet:
๐Ÿ”ฅ Warmwater-swembaddens
๐ŸŒฟ Rustige natuur en buitelug-aktiwiteite
โ˜• Gesellige winter-atmosfeer

๐Ÿ“ž Bespreek nou: https://eilandspa.co.za/bespreek/



โ„๏ธ Relax and Recharge this Winter โ„๏ธ

Escape the cold and warm up with an incredible getaway at ATKV Eiland Spa. ๐ŸŒฟ๐Ÿ”ฅ

Enjoy:
๐Ÿ”ฅ Heated pools
๐ŸŒฟ Peaceful nature and outdoor activities
โ˜• Cozy winter atmosphere

๐Ÿ“ž Book now: https://eilandspa.co.za/home/bookings/

01/06/2026
Maak ATKV-Eiland Spa jou winterbestemming. โ„๏ธKnus verblyf, warm gasvryheid en die perfekte wegbreek wag op jou. Jou wint...
01/06/2026

Maak ATKV-Eiland Spa jou winterbestemming. โ„๏ธ

Knus verblyf, warm gasvryheid en die perfekte wegbreek wag op jou. Jou wintervakansie begin hier. ๐Ÿกโœจ



Make ATKV Eiland Spa your winter destination.โ„๏ธ

Cozy stays, warm hospitality and the perfect getaway await you. Your winter vacation starts here. ๐Ÿกโœจ

OutdoorX - Dag 1ATKV-oorde ATKV-Klein-Kariba ATKV-Buffelspoort
29/05/2026

OutdoorX - Dag 1

ATKV-oorde ATKV-Klein-Kariba ATKV-Buffelspoort

29/05/2026

๐ŸŒฟ Ons is by OutdoorX! ๐ŸŒฟ

Kom maak gerus โ€™n draai by die ATKV Oorde stalletjie, sรช hallo en kom gesels saam. Ons deel graag meer oor alles wat die oorde so besonders maak โ€“ van ontspanning tot avontuur en onvergeetlike wegbreke.

ATKV-oorde ATKV-Klein-Kariba ATKV-Buffelspoort

๐Ÿ”ฅ Langnaweek Laaiโ€ฆ ๐Ÿ”ฅ12โ€“16 Junie is amper hier!So vertel onsโ€ฆ wat doen JY hierdie langnaweek? ๐Ÿ‘€As jy lus is vir die perfe...
29/05/2026

๐Ÿ”ฅ Langnaweek Laaiโ€ฆ ๐Ÿ”ฅ

12โ€“16 Junie is amper hier!
So vertel onsโ€ฆ wat doen JY hierdie langnaweek? ๐Ÿ‘€

As jy lus is vir die perfekte wegbreek, dan is ons die plek om te wees โ€” met ontspanning, pret en โ€™n vermaakprogram vir die hele familie! ๐ŸŒด๐ŸŽ‰

Plekke raak vinnig vol, so bespreek nou en moenie die pret misloop nie!

Address

ATKV-Eiland Spa, Hans Merensky Nature Reserve
Letsitele
0885

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ATKV-Eiland Spa posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Hotel

Send a message to ATKV-Eiland Spa:

Share

Category