11/06/2026
Uvongo Vakansies PPRA Registered
Luwy 1 is ’n pragtige, selfsorg-vakansiehuis in Uvongo – perfek vir ’n ontspanne wegbreek by die see. Die huis is ideaal geleë, net ’n paar treë vanaf die strand, met die mooiste see-uitsigte!
Die huis bied
• 4 slaapkamers – elkeen met sy eie en-suite badkamer
• Kan 4 tot 10 persone akkommodeer
• Gratis WiFi
• Wasmasjien
• Veilige parkering
• Lugverkoelers in twee vertrekke
• Diere-vriendelik vir slegs klein hondjies
• Eie Braai-fasiliteite
• Sprankelende swembad
• Son krag en water tenks op die perseel
📍 Geleë in die gewilde Lillie Crona Boulevard, Uvongo – stapafstand na Uvongo - en Lucienstrand.
💰 Buite Seisoen Tariewe
✅4 persone – 2 slaapkamers beskikbaar
💵 R850 per nag
✅10 persone – 4 slaapkamers beskikbaar (hele huis)
💵 R1050 per nag
(Let wel: Die aantal oop slaapkamers word aangepas volgens die aantal persone bespreek.)
Terme en voorwaardes geld.
📆 Beskikbaarheid:
🚫 Vol bespreek 13 Desember – 2 Januarie 2027
✅ Beskikbaar slegs 1–12 Desember
✅ Weer beskikbaar vanaf 3 Januarie 2027
📞 Vir navrae en besprekings kontak:
Lucy – 076 917 5384 /
Adina 079 770 5146
Kan ook direk op die webtuiste bespreek word
https://www.uvongovacations.co.za/product/luwy-1/