10/09/2026
ππ₯ ALDAM BRAAINAWEEK! π₯π
Maak jou skoolvakansie ekstra spesiaal en kom geniet βn heerlike braai-naweek by Aldam Vakansieoord! π
π₯©π₯
π
24β27 September 2026
π¨βπ©βπ§βπ¦ Heerlike braai-etes β’ goeie geselskap β’ ontspanning vir die hele gesin!
Met die swembad, supertube, putt-putt, restaurant, bar en kiosk is daar iets vir almal om te geniet. πββοΈπΉβ³οΈ
β οΈ Beperkte besprekings beskikbaar β moenie dit misloop nie!
π 057 652 2200
π www.aldamestate.co.zaβ
Ontspan β’ Geniet β’ Skep herinneringe β€οΈ