04/09/2026
Daar is iets besonders aan 'n plaastroue.
Die oop landskap.
Die rustige atmosfeer.
Die son wat stadig oor die veld sak.
En die mense vir wie julle die liefste is... alles op een plek.
By Ribbokkloof is elke troue uniek.
Ons werk saam met elke paartjie om 'n dag te skep wat julle persoonlikheid weerspieël.
💍 Bespreek enige Ribbokkloof-troupakket voor 30 September 2026 en ontvang 20% afslag op wintertroues tussen 1 Mei en 31 Augustus 2027.
📲 WhatsApp Susan by 082 388 3247 om 'n afspraak te maak. See less