Sebenza Creek Boskamp/Bush Camp

Sebenza Creek Boskamp/Bush Camp Sebenza Creek Eco Bush Camp is the dream of eager travelers and campers. www.sebenzacreek.co.za

08/09/2026
Die plek in die bosveld om te kamp, te rus en jou vuurtjie aan te steek is Sebenza Creek Boskamp/Bush Camp naby Nylstroo...
07/09/2026

Die plek in die bosveld om te kamp, te rus en jou vuurtjie aan te steek is Sebenza Creek Boskamp/Bush Camp naby Nylstroom.

Ons het n baie spesiale aanbod vir die naweke in September en Oktober.... September langnaweek ongelukkig uitgesluit..... buite seisoen tariewe geld...

Slegs R450 per nag per staanplek.

Moet nie hierdie kans laat verbygaan nie.

0826878759
0871490188
[email protected]

Einde van die jaar is in sig....  Skud reg jou vere en begin jou volgende kamp beplan.....Of dit nou net n vinnige nawee...
06/09/2026

Einde van die jaar is in sig....

Skud reg jou vere en begin jou volgende kamp beplan.....

Of dit nou net n vinnige naweekwegbreek is,
Of dit n langnaweek is,
Of dit n vakansie is.....

By Sebenza Creek Boskamp/Bush Camp naby Nylstroom het ons n plek in die koelte vir julle.

Kontak ons sommer nou...
0826878759
0871490188
[email protected]

Sebenza Creek Boskamp/Bush Camp naby Nylstroom
02/09/2026

Sebenza Creek Boskamp/Bush Camp naby Nylstroom

01/09/2026

Naby Nylstroom/Modimolle.

Kom ontspan en geniet die Bosveld

Sebenza Creek Boskamp/Bush Camp naby Nylstroom het n fantastiese spesiale aanbod vir die naweke  in September en Oktober...
31/08/2026

Sebenza Creek Boskamp/Bush Camp naby Nylstroom het n fantastiese spesiale aanbod vir die naweke in September en Oktober... September langnaweek uitgesluit.....

Slegs R450/staanplek/nag... moet nie hierdie kans deur julle vingers laat glip nie.

Kontak ons sommer nou....
0826878759
0871490188
[email protected]

Sebenza Creek Boskamp/Bush Camp naby Nylstroom.... die plek om te kom ontspan hierdie lente.Kontak ons nou om jou naweek...
30/08/2026

Sebenza Creek Boskamp/Bush Camp naby Nylstroom.... die plek om te kom ontspan hierdie lente.

Kontak ons nou om jou naweek kampplek te bespreek teen buite seisoen tariewe.....

Slegs R450/nag/staanplek.

0826878759
0871490188
[email protected]

29/08/2026

Sebenza Creek Boskamp/Bush Camp naby Nylstroom......

Kom kamp en geniet....

0826878759
0871490188
[email protected]

Hier is nou n aanbod om nie mis te loop nie.Sebenza Creek Boskamp/Bush Camp naby Nylstroom het n baie, baie spesiale aan...
28/08/2026

Hier is nou n aanbod om nie mis te loop nie.

Sebenza Creek Boskamp/Bush Camp naby Nylstroom het n baie, baie spesiale aanbod vir September en Oktober.

Alle naweke (Sept langnaweek uitgesluit) vir Sept en Okt... buiteseisoen tarief...

Slegs R450/nag/staanplek

Kontak ons nou...
0826878759
0871490188
[email protected]

Address

Https://goo. Gl/maps/nkfLTia6FHfKpA9q 7
Modimolle

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sebenza Creek Boskamp/Bush Camp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Hotel

Send a message to Sebenza Creek Boskamp/Bush Camp:

Shortcuts

Share

Category