Bergkoninkryk Gasteplaas

Bergkoninkryk Gasteplaas Bergkoninkryk Gasteplaas is geleë in die pragtige Waterberge, 9km buite Nylstroom. Vir meer inligting, kontak ons gerus of besoek ons webtuiste.

Die gasteplaas bied selfsorg eenhede, kampstaanplekke, staproetes, swem/braai en lapa vir funksies.

08/09/2026

📹Bergkoninkryk Boskamp

Terugblik op die laaste maand.

☎️0713540110
📍9km Buite Nylstroom

⛺️Bergkoninkryk GasteplaasDankie Francois vir ons boskamp se ablusies se bankies!🔸️Privaat ablusie🔸️Privaat opwas area🔸️...
07/09/2026

⛺️Bergkoninkryk Gasteplaas

Dankie Francois vir ons boskamp se ablusies se bankies!

🔸️Privaat ablusie
🔸️Privaat opwas area
🔸️Krag
🔸️Wood Fire Hot Tub
🔸️Donkie
🔸️R600 per nag vir vier persone

☎️0713540110
📍9km buite Nylstroom

⛺️Bergkoninkryk GasteplaasOns eerste twee boskampe is klaar!!!! Apiesdoring en Blinkblaar is reg vir hulle eerste gaste....
04/09/2026

⛺️Bergkoninkryk Gasteplaas

Ons eerste twee boskampe is klaar!!!! Apiesdoring en Blinkblaar is reg vir hulle eerste gaste.

🔹️Privaat ablusie
🔹️Privaat opwas area
🔹️Krag punt 16A
🔹️Hot tub
🔹️Donkie
🔹️9km buite Nylstroom
🔹️R600 per nag vir 4 persone

☎️0713540110
✉️[email protected]

🥾Bergkoninkryk GasteplaasDankie dat julle jong klomp by ons kom stap het die naweek.Kom kuier gerus by Bergkoninkryk Gas...
03/09/2026

🥾Bergkoninkryk Gasteplaas

Dankie dat julle jong klomp by ons kom stap het die naweek.

Kom kuier gerus by Bergkoninkryk Gasteplaas, 9km buite Nylstroom.
Ons bied chalets, glamping eenhede, kamp met privaat ablusies en dagbesoekers is welkom.

☎️0713540110
✉️[email protected]

Fotokrediet: Debbie

📷 Bergkoninkryk GasteplaasDankie vir die pragtige fotos van Kanongat en die Olifantspruit.Die seisoen begin draai. Kom k...
02/09/2026

📷 Bergkoninkryk Gasteplaas

Dankie vir die pragtige fotos van Kanongat en die Olifantspruit.
Die seisoen begin draai. Kom kuier gerus!

☎️0713540110
✉️[email protected]
📍9km buite Nylstroom

Fotokrediet: Riaan

🌺Bergkoninkryk Gasteplaas9km buite nylstroomSkakel Sulita by 0713540110 vir meer inligting
01/09/2026

🌺Bergkoninkryk Gasteplaas

9km buite nylstroom
Skakel Sulita by 0713540110 vir meer inligting

Bergkoninkryk GasteplaasBosloerie is beskikbaar die komende naweek weens kanselasie. 4 tot 5 September 2026🔸️ Ses slaper...
31/08/2026

Bergkoninkryk Gasteplaas

Bosloerie is beskikbaar die komende naweek weens kanselasie. 4 tot 5 September 2026

🔸️ Ses slaper glamping eenheid
🔸️ Toegeruste kombuis
🔸️ Binne en buite braai
🔸️ Boma
🔸️ Wood fire hot tub (hout uitgesluit)
🔸️ R350 per persoon per nag

☎️0713540110
✉️[email protected]
📍9km buite nylstroom

Address

Modimolle

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bergkoninkryk Gasteplaas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Hotel

Send a message to Bergkoninkryk Gasteplaas:

Shortcuts

Share

Category