Trados Bush Camp

Trados Bush Camp Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Trados Bush Camp, Lodge, Mookgopong, Naboomspruit.

WILDSPOOR FOTOS!Dankie Berni van Solidariteit Helpende Hand - Ons Plek Naboomspruit vir die pragtige fotos!
14/06/2026

WILDSPOOR FOTOS!
Dankie Berni van Solidariteit Helpende Hand - Ons Plek Naboomspruit vir die pragtige fotos!

🐾WILDSPOOR 5KM/10KM🐾     TRADOS BUSH CAMP      6 JUNIE 2026Baie dankie vir 'n besondere dag op Wildspoor! 🌿Ons wil graag...
14/06/2026

🐾WILDSPOOR 5KM/10KM🐾
TRADOS BUSH CAMP
6 JUNIE 2026

Baie dankie vir 'n besondere dag op Wildspoor! 🌿

Ons wil graag ons opregte dank uitspreek aan elke deelnemer wat die dag saam met ons kom stap en hardloop het. Julle ondersteuning, entoesiasme en liefde vir die natuur het die dag iets besonders gemaak.

'n Spesiale dankie aan Ds. Louis vir die inspirerende boodskap en vir die opening van die dag met gebed.

Dankie ook aan Hannelie Voster van Rateltaai wat ons hardlopers met 'n energieke opwarming voorberei het voordat hulle weggespring het.

Solidariteit Helpende Hand - Ons Plek Naboomspruit Solidariteit Helpende Hand - Ons Plek Naboomspruit Solidariteit Helpende Hand - Ons Plek Naboomspruit - Ons Plek Naboomspruit – baie dankie dat julle die dag saam met ons deurgebring het. Ons vertrou dat die bewusmaking rondom kinderbeskerming 'n verskil gemaak het, en dit was vir ons 'n voorreg om julle deel van die geleentheid te hê.

'n Hartlike dankie aan Younele van Sielsgelukphotography Sielsgelukphotography vir die pragtige foto's wat die dag se spesiale oomblikke so mooi vasgevang het. Hierdie herinneringe sal nog lank gekoester word.

Ons sien reeds uit na die volgende Wildspoor-byeenkoms! Hou gerus ons blad dop vir nog lekker geleenthede waar familie en vriende saam die Bosveld kan geniet.

Wildspoor is nou oop vir die publiek. Die droom agter hierdie roete was nog altyd om 'n plek te skep waar families tyd saam in die buitelug kan deurbring – weg van die gejaag van die alledaagse lewe.

My liefde vir die vars lug, die natuur en my nuutgevonde passie vir voëlkyk het my geïnspireer om hierdie ervaring met ander te deel. Dit maak nie saak hoe groot of hoe klein die wonderwerke van die natuur is nie – daar is altyd iets besonders om raak te sien.

Dankie dat julle deel was van die begin van hierdie avontuur. Ons hoop om julle binnekort weer op Wildspoor te verwelkom! 🌿

🌿🦓🦅

DEEL 3 - FOTOS

🐾WILDSPOOR 5KM/10KM🐾     TRADOS BUSH CAMP      6 JUNIE 2026Baie dankie vir 'n besondere dag op Wildspoor! 🌿Ons wil graag...
14/06/2026

🐾WILDSPOOR 5KM/10KM🐾
TRADOS BUSH CAMP
6 JUNIE 2026

Baie dankie vir 'n besondere dag op Wildspoor! 🌿

Ons wil graag ons opregte dank uitspreek aan elke deelnemer wat die dag saam met ons kom stap en hardloop het. Julle ondersteuning, entoesiasme en liefde vir die natuur het die dag iets besonders gemaak.

'n Spesiale dankie aan Ds. Louis vir die inspirerende boodskap en vir die opening van die dag met gebed.

Dankie ook aan Hannelie Voster van Rateltaai wat ons hardlopers met 'n energieke opwarming voorberei het voordat hulle weggespring het.

Solidariteit Helpende Hand - Ons Plek Naboomspruit Solidariteit Helpende Hand - Ons Plek Naboomspruit - Ons Plek Naboomspruit – baie dankie dat julle die dag saam met ons deurgebring het. Ons vertrou dat die bewusmaking rondom kinderbeskerming 'n verskil gemaak het, en dit was vir ons 'n voorreg om julle deel van die geleentheid te hê.

'n Hartlike dankie aan Younele van Sielsgelukphotography vir die pragtige foto's wat die dag se spesiale oomblikke so mooi vasgevang het. Hierdie herinneringe sal nog lank gekoester word.

Ons sien reeds uit na die volgende Wildspoor-byeenkoms! Hou gerus ons blad dop vir nog lekker geleenthede waar familie en vriende saam die Bosveld kan geniet.

Wildspoor is nou oop vir die publiek. Die droom agter hierdie roete was nog altyd om 'n plek te skep waar families tyd saam in die buitelug kan deurbring – weg van die gejaag van die alledaagse lewe.

My liefde vir die vars lug, die natuur en my nuutgevonde passie vir voëlkyk het my geïnspireer om hierdie ervaring met ander te deel. Dit maak nie saak hoe groot of hoe klein die wonderwerke van die natuur is nie – daar is altyd iets besonders om raak te sien.

Dankie dat julle deel was van die begin van hierdie avontuur. Ons hoop om julle binnekort weer op Wildspoor te verwelkom! 🌿

🌿🦓🦅

DEEL 2 - FOTOS

🐾WILDSPOOR 5KM/10KM🐾     TRADOS BUSH CAMP      6 JUNIE 2026Baie dankie vir 'n besondere dag op Wildspoor! 🌿Ons wil graag...
14/06/2026

🐾WILDSPOOR 5KM/10KM🐾
TRADOS BUSH CAMP
6 JUNIE 2026

Baie dankie vir 'n besondere dag op Wildspoor! 🌿

Ons wil graag ons opregte dank uitspreek aan elke deelnemer wat die dag saam met ons kom stap en hardloop het. Julle ondersteuning, entoesiasme en liefde vir die natuur het die dag iets besonders gemaak.

'n Spesiale dankie aan Ds. Louis vir die inspirerende boodskap en vir die opening van die dag met gebed.

Dankie ook aan Hannelie Voster van Rateltaai wat ons hardlopers met 'n energieke opwarming voorberei het voordat hulle weggespring het.

Solidariteit Helpende Hand - Ons Plek Naboomspruit - Ons Plek Naboomspruit – baie dankie dat julle die dag saam met ons deurgebring het. Ons vertrou dat die bewusmaking rondom kinderbeskerming 'n verskil gemaak het, en dit was vir ons 'n voorreg om julle deel van die geleentheid te hê.

'n Hartlike dankie aan Younele van Sielsgelukphotography vir die pragtige foto's wat die dag se spesiale oomblikke so mooi vasgevang het. Hierdie herinneringe sal nog lank gekoester word.

Ons sien reeds uit na die volgende Wildspoor-byeenkoms! Hou gerus ons blad dop vir nog lekker geleenthede waar familie en vriende saam die Bosveld kan geniet.

Wildspoor is nou oop vir die publiek. Die droom agter hierdie roete was nog altyd om 'n plek te skep waar families tyd saam in die buitelug kan deurbring – weg van die gejaag van die alledaagse lewe.

My liefde vir die vars lug, die natuur en my nuutgevonde passie vir voëlkyk het my geïnspireer om hierdie ervaring met ander te deel. Dit maak nie saak hoe groot of hoe klein die wonderwerke van die natuur is nie – daar is altyd iets besonders om raak te sien.

Dankie dat julle deel was van die begin van hierdie avontuur. Ons hoop om julle binnekort weer op Wildspoor te verwelkom! 🌿

🌿🦓🦅

DEEL 1 - FOTOS

13/06/2026
Maak 'n verskil in 'n kind se lewe♥️
10/06/2026

Maak 'n verskil in 'n kind se lewe♥️

06/06/2026

Baie geluk aan Stefan Ferreira & Annette Naudé
Ek sal julle binnekort kontak!👌🏻💯🏃🏻‍♂️🥾

🥾🏃🏻‍♂️🥾🏃🏻‍♀️DIE SATERDAG! 🏃🏻‍♀️🥾🏃🏻‍♂️🥾Kom geniet die oggend in die buitelug! Enige navrae: Rozelle 073 714 2916
01/06/2026

🥾🏃🏻‍♂️🥾🏃🏻‍♀️DIE SATERDAG! 🏃🏻‍♀️🥾🏃🏻‍♂️🥾
Kom geniet die oggend in die buitelug!

Enige navrae: Rozelle 073 714 2916

‼️🥾🏃‍♂️WILDSPOOR 5KM TRAIL 🥾🏃‍♂️‼️ 6 JUNIE @ TRADOS - NABOOMSPRUIT Ons is opgewonde om aan te kondig dat ons nuwe bushve...
28/05/2026

‼️🥾🏃‍♂️WILDSPOOR 5KM TRAIL 🥾🏃‍♂️‼️

6 JUNIE @ TRADOS - NABOOMSPRUIT

Ons is opgewonde om aan te kondig dat ons nuwe bushveld trail amptelik oopmaak op 6 Junie! 👣

Of jy nou wil:
🥾 stap
🏃‍♂️ draf
🦅 voëlkyk
🌿 of net die natuur rustig wil kom geniet — hierdie roete is vir jou.

Die Wildspoor 5km Trail bied ’n unieke bosveld ervaring met mooi natuur, vars lug en rustige omgewing.

🔥 Vir die runners: Die roete kan gedouble-up word vir ’n lekker 10km trail run uitdaging.

📍 Naby
🌿 5km Bushveld Trail
🏃‍♂️ Runner friendly
🥾 Easy tot moderate

Bring jou tekkies, kamera, verkyker of sommer net jou liefde vir die buitelewe.

☎️ Rozelle Prinsloo 073 714 2916

24/05/2026

WILDSPOOR 5KM
6 JUNIE
Trados Bush Camp
Naboomspruit

Address

Mookgopong
Naboomspruit
0560

Telephone

+27737142916

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Trados Bush Camp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Hotel

Send a message to Trados Bush Camp:

Share

Category