Oranje-Sig Selfsorgeenhede

Call Directions Website Contact the hotel

Oranje-Sig Selfsorgeenhede Oranje-Sig is Selfsorggastehuise binne Orania se Oewerpark 4 Selfsorgeenhede in die pragtige Aan-die-Oewer vakansieoord.

Elk van die eenhede is toegerus met:
* 1 slaapkamer met dubbelbed en en-suite badkamer (stort)
* 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens en aparte badkamer (bad).
* Kombuis - ten volle toegerus.
* Lugversorging
* Eie braaigeriewe
* Onder dak parkeerarea
* DSTV (Volle pakket)
* Slim TV
* Wifi

13/10/2026

🧹 Tydelike Skoonmaker Gesoek! 🧽

Ons is op soek na ’n betroubare, deeglike en verantwoordelike skoonmaker vir ’n tydelike pos.

📍 Ligging: Orania
🕒 Tydperk: 3–4 maande vanaf middel November 2026 tot Februarie / Maart 2027
💼 Pligte: Algemene skoonmaak van chalets, wasgoed, ens.

✅ Vereistes:
Verblyfreg in Orania
Ervaring met algemene skoonmaak (’n voordeel)
Betroubaar en eerlik
Kan onafhanklik werk
Pligsgetrou en stiptelik

💰 Vergoeding: Word bespreek tydens onderhoud

📞 WhatsApp of e-pos jou CV na:
📱 082 480 7657
✉️ [email protected]

WELKOM BY ORANJE-SIG 🌿’n Plek waar die tyd ’n bietjie stadiger loop…Waar die rivier rustig verbyvloei, die natuur jou om...
13/10/2026

WELKOM BY ORANJE-SIG 🌿

’n Plek waar die tyd ’n bietjie stadiger loop…

Waar die rivier rustig verbyvloei, die natuur jou omring en jy net kan asemhaal.

Kom rus.
Kom ontspan.
Kom geniet.
Kom maak herinneringe.

📍 Orania | Noord-Kaap
📱 082 480 7657 (WhatsApps welkom)
📧 [email protected]
🌍 www.oranjesig.co.za

ORANJE-SIG SELFSORGEENHEDE

SOMS IS DIT DIE KLEIN DINGE WAT DIE GROOTSTE VERSKIL MAAK. 🤍’n Stil oggend.’n Koppie koffie.Die geluid van die rivier.’n...
07/10/2026

SOMS IS DIT DIE KLEIN DINGE WAT DIE GROOTSTE VERSKIL MAAK. 🤍

’n Stil oggend.
’n Koppie koffie.
Die geluid van die rivier.
’n Goeie gesprek.
’n Sonsondergang.
Tyd saam met mense wat saak maak.

Maak tyd vir die dinge wat jou hart rustig maak. 🌿

📱 082 480 7657 (WhatsApps welkom)
📧 [email protected]
🌍 www.oranjesig.co.za
📍Orania, Noord-Kaap

ORANJE-SIG SELFSORGEENHEDE

ORANIA WAG VIR JOU. 🌿Karoo-lug.Die rustige rivier.Mooi sonsopkomste en sonsondergange.Wye oop ruimtes.Rustigheid.En daar...
05/10/2026

ORANIA WAG VIR JOU. 🌿

Karoo-lug.
Die rustige rivier.
Mooi sonsopkomste en sonsondergange.
Wye oop ruimtes.
Rustigheid.
En daardie gevoel van ’n bietjie wegkom.

Of jy nou kom vir ’n naweek, ’n besoek aan familie, ’n geleentheid of net om die omgewing te geniet…

Maak Oranje-Sig jou tuiste terwyl jy hier is. 🤍

ORANJE-SIG SELFSORGEENHEDE

📱 082 480 7657 (WhatsApps welkom)
📧 [email protected]
🌍 www.oranjesig.co.za
📍 Orania, Noord-Kaap

🌸 DIT IS LENTE! 🌸Dis tyd vir ’n wegbreek in Orania! 🌿🏡Kom ervaar die rustigheid en vrede van Oranje-Sig Gastehuis — die ...
11/09/2026

🌸 DIT IS LENTE! 🌸

Dis tyd vir ’n wegbreek in Orania! 🌿🏡

Kom ervaar die rustigheid en vrede van Oranje-Sig Gastehuis — die perfekte plek om saam met familie of vriende te ontspan.

✨ Selfsorg-akkommodasie
🏡 Volledig toegeruste eenhede
👨‍👩‍👧‍👦 Ideaal vir gesinne & groepe
🌿 Veilige en rustige omgewing

📞 082 480 7657
📧 [email protected]
🌐 Beskikbaar op Bookings.com

Oranje-Sig Gastehuis – selfsorggerief in Orania. 🧡

26/08/2026

🌸 Dis BLOMMEKYK-tyd! 🌸

As jy hierdie tyd van die jaar deur die Noord-Kaap reis, is daar min dinge mooier as die veld wat in ’n see van kleur verander. 🌼💜💛

En ons selfsorghuisies is die perfekte halfpad-stop! 😉🌿

🛏️ Rus lekker in ’n gemaklike, rustige omgewing
☕ Herlaai jou batterye voordat jy weer die pad vat
🌸 Geniet die pragtige natuurskoon in die omgewing

Of jy nou op pad is na jou bestemming, of sommer ’n blommekyk-naweek daarvan wil maak — Orania is die perfekte plek om ’n draai te maak! 🌿

📲 Bespreek jou verblyf en maak jou blommekyk-reis ekstra spesiaal!

Dit is nog nie te laat om deel te wees van ons fantastiese Taalweek-program nie! ✨Ons het ’n vol program propvol lekker ...
12/08/2026

Dit is nog nie te laat om deel te wees van ons fantastiese Taalweek-program nie! ✨

Ons het ’n vol program propvol lekker aktiwiteite, kultuur, kuier en geleenthede wat jou sommer lus sal maak om ’n naweek daarvan te maak.

Kom geniet die unieke atmosfeer van Orania, beleef ons taal en kultuur, kuier saam met familie en vriende, en maak herinneringe wat jy nog lank sal koester. ❤️

Of jy nou net vir ’n dag kom of die hele naweek wil geniet – daar is iets vir almal!

En as jy nog nie jou verblyf gereël het nie, moenie wag nie! Maak ’n naweek daarvan en kom geniet alles wat Orania te bied het.

🏡 Ons huisies is reg om jou te ontvang!

Kom vier saam met ons. Kom kuier. Kom beleef Orania! 🌿✨

📚Vier Taaldag in Orania!Op 14 Augustus vier ons die rykdom van Afrikaans en ons kultuur – 'n dag om ons taal te waardeer...
03/08/2026

📚Vier Taaldag in Orania!

Op 14 Augustus vier ons die rykdom van Afrikaans en ons kultuur – 'n dag om ons taal te waardeer, stories te deel en herinneringe saam te maak.

Waarom nie die geleentheid gebruik om 'n naweek in Orania deur te bring nie?

Geniet die unieke atmosfeer van die dorp, ontdek die geskiedenis, kuier saam met geliefdes en ontspan langs die rustige Oranjerivier.

🌿 Rustige verblyf
🌅 Asemrowende sonsondergange
🔥 Braaigeriewe vir gesellige aande
💙 Die ideale wegbreek in die hart van die Noord-Kaap

Maak hierdie Taaldag deel van 'n onvergeetlike naweek.

📱 082 480 7657 (WhatsApps welkom)
📧 [email protected]
🌍 www.oranjesig.co.za
📌 Orania, Noord-Kaap

Oranje-Sig Selfsorg Eenhede Kom herlaai jou batterye in ons volledig toegeruste hout-chalets, langs die magtige Oranjerivier, in die hartjie van die Noord-Kaap. Bespreek Vry Kom sit saam met oom Paul en sy medebewoners op die koppie, geniet die sonsopkoms, of -ondergang terwyl die wind deur jou hare...

🏡 Ontsnap die gejaag – ervaar die rustigheid van Orania by Oranje-Sig! 🌿Op soek na die perfekte plek om te ontspan? By O...
08/07/2026

🏡 Ontsnap die gejaag – ervaar die rustigheid van Orania by Oranje-Sig! 🌿
Op soek na die perfekte plek om te ontspan?
By Oranje-Sig Selfsorg Akkommodasie geniet jy gerieflike, volledig toegeruste selfsorgeenhede in 'n veilige en rustige omgewing.

✨ Waarom Oranje-Sig?
✔️ Netjiese, volledig toegeruste
selfsorgeenhede
✔️Ideaal vir gesinne, paartjies
en groepe
✔️ Rustige atmosfeer
✔️ Gerieflik geleë in Orania
✔️ Beskikbaar op Bookings.com

📞 Bespreek vandag nog!
📱 082 480 7657
📧 [email protected]
🌿 Ervaar rustigheid en vrede hier by Oranje-Sig – waar elke besoek soos tuiskom voel.

29/06/2026

Die afgelope naweek het Orania behoorlik geleef tydens die BCVO se Winterspele! 🏅🔥
Ons dorp was vol energie met al die spelers, afrigters, ondersteuners, ouers en besoekers wat kom deel het aan die opwinding.

Wat ’n ongelooflike suksesvolle naweek! Baie dankie aan elkeen wat ons ondersteun het — dit beteken vir ons baie om te hoor julle het lekker gebly, die kuier geniet en veilig weer tuisgekom. 🤍

Ons kan nie wag om julle weer by ons te verwelkom vir nóg mooi herinneringe en lekker kuierdae nie! 🌿✨

Address

Aan-die-Oewerpark
Orania
8752

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oranje-Sig Selfsorgeenhede posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Hotel

Send a message to Oranje-Sig Selfsorgeenhede:

Shortcuts

Share

Category