23/06/2026
Daar is iets besonders aan kamp langs die rivier – die knetter van ’n kampvuur, die rustigheid van die natuur en die stories wat saans gedeel word.
By Vluytjeskraal Rivierpark wag ’n kampervaring waar herinneringe gemaak word en avontuur begin. Kom ontspan, geniet die buitelewe en skep jou eie kampvuurstories.
Kontak ons:
076 176 1989
www.vkn.co.za
[email protected]