08/09/2026
Kom geniet hierdie Septembervakansie 'n familiewegbreek op Oudtshoorn. Hier is staproetes, eko-aktiwiteite, volstruisplase, wynproe, lekkerbek kontreikos en natuurskoon wat jou asem sal wegslaan.
Bespreek ons boonste verdieping met kombuis, sitkamer en vier slaapkamers, uitsluitlik vir jul gesin. Geniet die vryheid om te kom en gaan soos julle wil, die gerief om maaltye saam voor te berei en lieflike binne- en buiteruimtes vir gesellig saam kuier.
Besoek www.milesguesthouse.com en bespreek gerieflik aanlyn of rig u navrae aan [email protected]