13/08/2026
Maggie โ Deel 2 ๐น
In deel 2 van ons storie ontmoet julle weer vir Maggie! ๐ฅฐ
Vandag maak sy Kamer 1 gereed vir ons nuwe gaste. Van die klein besonderhede tot die laaste afronding โ dit is alles deel daarvan om seker te maak ons gaste voel welkom en sommer dadelik tuis. ๐๏ธโจ
Kom loer saam met Maggie in en sien hoe ons een van die kamers by Rose Acres Gastehuis gereedmaak vir julle volgende besoek aan Parys. ๐ฟ๐น
Rose Acres Gastehuis โ waar gasvryheid uit die hart kom. โค๏ธ