Geelvis Kamp Fly Fishing Resort

Call Directions Website Contact the hotel

Geelvis Kamp Fly Fishing Resort 🎣 Fly Fishing β€’ Camping β€’ Glamping
πŸ•οΈ Relax | Fish | Unwind
πŸ“Lindequesdrift, South Africa

24/10/2026

Die rivier roep!

Bring jou Vlieghengelstok en kom kuier by GeelvisKamp 20 Oorbietjesfontein Lindequesdrift en geniet die somerweer...

- Kampeer
- Glamping
- Dagbesoek
- Swembad om af te koel
- Foefieslide vir die kinders

Besoek gerus ons webtuiste www.geelviskamp.co.za vir meer inligting of kontak

Elsa 064 9208403
Jacques 082 8781983

23/10/2026
23/10/2026

Bespreek vandag jou plek hier by ! As jy van Vlieghengel hou is dit die plek vir jou!
Hou ons en Padlangs deur die RSA se sosiale media kanale dop vir ons Desember vermaak!
Ons gaan die oujaar uit-dans en nuwejaar in-dans met 'n bekende kunstenaar! Verder het ons hope vermaak vir groot en klein!

Het jy al weggebreek na die rustigheid van Geeslviskamp? Geelviskamp is geleΓ« in Lindequesdrif, en 'n klipgooi van die g...
20/10/2026

Het jy al weggebreek na die rustigheid van Geeslviskamp? Geelviskamp is geleΓ« in Lindequesdrif, en 'n klipgooi van die groot dorpe soos Vanderbijlpark, Parys, Fochville en self Potchefstroom!
Kom besoek ons, en as jy nie wil kamp nie maar Glamp, wel dan is dit die plek waar jy moet wees! Besoek gerus ons resensie op www.kampforum.co.za of ons webblad by www.geelviskamp.co.za

πŸ•οΈ Wakker word met hierdie uitsig… πŸŒ…πŸŽ£By Geelviskamp kamp jy sommer langs die rivier, omring deur rustigheid, natuur en d...
09/10/2026

πŸ•οΈ Wakker word met hierdie uitsig… πŸŒ…πŸŽ£

By Geelviskamp kamp jy sommer langs die rivier, omring deur rustigheid, natuur en die perfekte atmosfeer vir ’n wegbreek.

Bring jou karavaan, tent of net jou liefde vir die buitelewe en kom geniet ’n paar dae weg van die stad se gejaag. 🌿πŸ”₯

Geelviskamp – waar die rivier, natuur en goeie herinneringe bymekaarkom. πŸ’›

πŸ“ 20 Oorbietjies Street, Lindequesdrift
πŸ“ž Elsa: 064 920 8403
πŸ“ž Jacques: 082 878 1983

🌊 Ontsnap na Geelviskamp! 🎣Kom geniet van ’n rustige wegbreek waar ontspanning, natuur en lekker kuier saamkom. β˜€οΈ Ons s...
08/10/2026

🌊 Ontsnap na Geelviskamp! 🎣

Kom geniet van ’n rustige wegbreek waar ontspanning, natuur en lekker kuier saamkom. β˜€οΈ Ons swembad is perfek vir daardie warm somersdae, terwyl die pragtige omgewing jou sommer dadelik laat afskakel.

Of jy nou kom vir die vlieghengel, kamp, glamping of net ’n bietjie rus – Geelviskamp is die plek om asem te haal. πŸ’›

πŸ“ 20 Oorbietjies Street, Lindequesdrift
πŸ“ž Elsa: 064 920 8403
πŸ“ž Jacques: 082 878 1983

🌊 Ontsnap na Geelviskamp! 🎣Kom geniet van ’n rustige wegbreek waar ontspanning, natuur en lekker kuier saamkom. β˜€οΈ Ons s...
08/10/2026

🌊 Ontsnap na Geelviskamp! 🎣

Kom geniet van ’n rustige wegbreek waar ontspanning, natuur en lekker kuier saamkom. β˜€οΈ Ons swembad is perfek vir daardie warm somersdae, terwyl die pragtige omgewing jou sommer dadelik laat afskakel.

Of jy nou kom vir die vlieghengel, kamp, glamping of net ’n bietjie rus – Geelviskamp is die plek om asem te haal. πŸ’›

πŸ“ 20 Oorbietjies Street, Lindequesdrift
πŸ“ž Elsa: 064 920 8403
πŸ“ž Jacques: 082 878 1983
πŸ“² Volg ons op Facebook: Geelviskamp Fly-fishing Resort op Facebook

πŸŒΏπŸ› PRET VIR DIE KLEINTJIES BY GEELVISKAMP! 🎣Dit gaan nie net oor visvang nie! πŸ˜„ Terwyl Ma en Pa die rustige rivieromgewi...
06/10/2026

πŸŒΏπŸ› PRET VIR DIE KLEINTJIES BY GEELVISKAMP! 🎣

Dit gaan nie net oor visvang nie! πŸ˜„ Terwyl Ma en Pa die rustige rivieromgewing en vlieghengel geniet, kan die kinders hulself gate uit geniet in ons speelareas. πŸ›β˜€οΈ
Laat die kleintjies speel, ontdek en die buitelewe geniet terwyl die hele gesin saam mooi herinneringe maak. ❀️

🎣 Vlieghengel
πŸ•οΈ Kampering & glamping
πŸ› Speelareas vir kinders
🌊 Pragtige rivieromgewing

πŸ“ž Elsa: 064 920 8403
πŸ“ž Jacques: 082 878 1983
🌐 geelviskamp.co.za
πŸ“ 20 Oorbietjies Steet

Bespreek vandag nog julle gesinswegbreek! πŸŒΏπŸŽ£πŸ›

Address

20 Oorbietjesfontein, Lindequesdrift
Parys
1911

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Geelvis Kamp Fly Fishing Resort posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Hotel

Send a message to Geelvis Kamp Fly Fishing Resort:

Shortcuts

Share

Category