13/02/2024
♥️Die Waenhuis😍♥️
Slaap 2
Hierdie plekkie is perfek vir n paartjie wat wil wegkom en aleen wees..!
Met een dubbel bed,eie kombuisie,en eie voledige badkamer ,TV,gratis WiFi en sy eie stoepie MET braai area...kan mens nie vir meer vra nie...😉
Teen R750 per nag
Om jou plekkie te bespreek kontak gerus
Benito @ 074 900 3027
Jackie @ 072 790 6122
Karin @ 079 155 2461
Whatsapp ook welkom.