Tava Lingwe Game Lodge And Wedding Venue

Tava Lingwe Game Lodge And Wedding Venue π˜Όπ™˜π™˜π™€π™’π™’π™€π™™π™–π™©π™žπ™€π™£, π˜Ύπ™–π™§π™–π™«π™–π™£ 𝙋𝙖𝙧𝙠, π™‚π™–π™’π™š π˜Ώπ™§π™žπ™«π™šπ™¨, π™‡π™žπ™€π™£ 𝙏𝙀π™ͺ𝙧𝙨, π™Žπ™ͺπ™£π™™π™€π™¬π™£π™šπ™§π™¨, π™’π™šπ™™π™™π™žπ™£π™œ π™‘π™šπ™£π™ͺπ™š, π™Žπ™˜π™π™€π™€π™‘ π˜Ύπ™–π™’π™₯𝙨, π˜Ύπ™€π™£π™›π™šπ™§π™šπ™£π™˜π™š π™«π™šπ™£π™ͺπ™š Sundowners can be arranged for couples.
(282)

Tava Lingwe Game Lodge is situated just outside Parys Free State, the perfect place to get away for a family or romantic weekend.If you are looking for the perfect wedding venue, Tava Lingwe will be there to help you make your wedding the most memorable day ever. Tava Lingwe also consist of 76 caravan/camping sites with ablution facilities. Game Drives and Lion Tours are available to be booked at reception. Tava Lingwe offers conference facilities and camps of any kind.

08/09/2026

Kan julle raai waarmee ons besig is? Richann BrΓΌssow Tava Lingwe Game Lodge And Wedding Venue Die Stroperdans

07/09/2026

Ons free camping Bloopers. Dankie dat julle almal by ons kom kuier het in Augustus. So dit is nie net altyd 'n 1 shot video nie. 😎Soms moet jy 10 keer by n kinder slide afgly, 23 keer dieselfde video oordoen, weghol van vliee en bye maar dit het pret gebly om julle uit te nooi na Tava Lingwe toe.

Ons hoop om julle gou weer hier te verwelkom en dit was so lekker om elkeen van julle te ontmoet en party weer terug te kon verwelkom.

07/09/2026
06/09/2026

Dankie dat julle almal by ons kom kuier het in Augustus. So dit is nie net altyd 'n 1 shot video nie. 😎Soms moet jy 10 keer by n kinder slide afgly, 23 keer dieselfde video oordoen, weghol van vliee en bye maar dit het pret gebly om julle uit te nooi na Tava Lingwe toe.

Ons hoop om julle gou weer hier te verwelkom en dit was so lekker om elkeen van julle te ontmoet en party weer terug te kon verwelkom.

☎️ Ons landlyn is tans buite werking. Skakel asb 072 078 1172 direk. Jammer vir enige ongerief.
02/09/2026

☎️ Ons landlyn is tans buite werking. Skakel asb 072 078 1172 direk. Jammer vir enige ongerief.

01/09/2026

Die Stroperdans gaan awesome wees. Ons wil graag he julle moet saam met ons onder die sterre kom dans 19 September.
3 KUNSTENAARS- 1 VERHOOG
Ons is so opgewonde

Kaartjies beskikbaar by https://weticket.co.za/event/details/1000199-die-stroperdans-2026

Jy kan kamp by Tava Lingwe Game Lodge And Wedding Venue en 20% afslag kry vir daardie naweek.

Heerlike kos stalletjies beskikbaar. Eie kampstoel en koelerboks

DANKIE DANKIE DANKIE.Ons bedank elkeen van julle vir jul mooi boodskappe na jul naweke by ons. Ons waardeer elke boodska...
31/08/2026

DANKIE DANKIE DANKIE.Ons bedank elkeen van julle vir jul mooi boodskappe na jul naweke by ons. Ons waardeer elke boodskap en comment wat julle gelos en gestuur het.
*ons kon ongelukkig nie elke boodskap opsit en weer kry nie maar weet net ons waardeer elkeen so baie en lees dit almal. Ons glo ons sien julle almal gou weer.
*🀩πŸ₯³Spesiale boodskap aan 1 van ons klante Justin Hein Kruger wat vandag verjaar en die naweek hier spandeer het. Ons is bly om te hoor julle het dit hier geniet. Mag jy n geseende jaar he en gou weer kom kuier.

Address

Parys
9585

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:30
Saturday 08:00 - 18:00
Sunday 08:00 - 12:00

Telephone

+27569310986

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tava Lingwe Game Lodge And Wedding Venue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Hotel

Send a message to Tava Lingwe Game Lodge And Wedding Venue:

Shortcuts

Share

Category